Medisyne
Kennisgewing Bord
Bestel die Suidlander Handleiding nou by navrae@suidlanders.co.za. 'n Moet vir elke Suidlander-
Total Number of Hits
(since 15-10-2011): 






-

- Indien u die daaglikse Suidlander SMS wil ontvang.
- Indien u enige informasie het (optogte, moorde, uitsprake ens.)?
- Indien u enige navrae het?
- Indien u enige voorstel of klagte het?
Kan u gerus ons kantoor e-pos (navrae@suidlanders.co.za).
- Indien u die daaglikse Suidlander SMS wil ontvang.
-
Recent Posts
Archives
-
Vir alle DVD bestellings kontak gerus vir Pieter by bestel@suidlanders.co.za Skakels
Category Archives: Uncategorized
World media is starting to take notice
‘n Baie interessante artikel wat in die oorsese media verskyn het: STOCKHOLM, Sweden– As former South Africa President Nelson Mandela remains hospitalized and reportedly in serious condition, questions about the future of increasingly marginalized European-descent South Africans are edging into … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
SA het nie plan met ekonomie
Suid-Afrikaanse politici besef nie watter risiko’s op die ekonomie wag wanneer die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) kwantitatiewe verruiming staak nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe `n span navorsers van Nomura Securities gekom het na onderhoude met verteenwoordigers van die ANC, … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
Nuwe wet op grond is `n riller
Ingrypende grondhervorming met politieke oogmerke, hou verreikende gevolge vir eiendomsbesit in Suid-Afrika in. Die onteieningswetsontwerp gaan die regering toelaat om met onteiening voort te gaan en eienaarskap van eiendom te neem voordat enige vergoeding betaal word, selfs al is daar … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
Polarisasie duur voort in die ‘Reenboogland’?
In die ‘Reënboogland’ waar almal gelyk veronderstel is om te wees, word daar duidelik en gereeld tussen wit en swart onderskei – selfs deur die President van SA. Ondanks swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is dit vir swart Suid-Afrikaners baie moeilik … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Comments
Jeremia 9: 23-24
23) “So sê die Here: Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie; 24) maar laat hy … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
Duisternis
Na ons hierdie week talle omgewings se krag sien afgaan het, het Eskom volgehou dat dit nie beurtkrag is nie maar munisipale probleme. Johannesburg – Eskom het Dinsdagoggend ontken dat hy met beurtkrag begin het, berig SAfm. Volgens radioberigte was … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
Wanneer gaan ons
Mandela was al telke male in die hospitaal, hierdie keer raak almal senuweeagtig en die hele debat oor of daar enige probleme te wagte is word nou weer ‘n groot debat. Aangesien die Suidlanders al jare gelede sy afsterwe as … Continue reading
Posted in Uncategorized
10 Comments






Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!