Monthly Archives: November 2011

ZCC opmars na Bulawayo.

Op 4-6 November het ongeveer 70 000 mense (Busse en Taxis) na Bulawayo gegaan vir die opening van `n nuwe kerkgebou. Die kerkgangers is almal versamel by die skougronde waar hul paspoorte deur Immigrasie Beamptes gestempel is, vanwaar hulle deur … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

VOLKSGENOTE IN DIE WES-KAAP!

U word hartlik uitgenooi na die Gelofte diens op Vrydag 16 Desember om 10:00, by Die Bellville Korfbal klub-saal, te Feliciastraat, Chrismar, Bellville. Die diens sal gelei word deur Pastoor Stoffel Enslin, ‘n Boerseun met ‘n passie vir God en die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

VSA maak ook reg!

Behalwe dat die VSA missiel stasies in Oos-Europa opgerig het en steeds uitbrei, gaan daar nou wetgewing aangebied word vir goedkeuring by die Senaat, wat die regering die mag sal gee om enige burger as `n oorlogsmisdadiger aan te hou!

Posted in Uncategorized | Comments Off

Links of regs?

Baie mense het weens ‘n beperkte belangstelling ook ‘n beperkte begrip oor die verreikende omvang van die politiese terme “links” en “regs”. Meeste mense assosieer verkeerdelik links eenvoudig met groter bereidheid om met volks vreemdes te assosieer, en regses as … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

Tsunami van armoede en werkloosheid!

Ná ’n revolusionêre verandering van regering het die land se politiek verstar in ’n stelsel van geïnstitusionaliseerde baantjies-vir boeties met partyleiers wat beheer oor die openbare sektor gebruik om omkoopgeld in ruil vir politieke gunste in te samel.

Posted in Uncategorized | Comments Off

`n Bietjie perspektief.

Ons het nou al geleer dat wanneer die koerante enige berig oor regses of  ‘ver-regses’ skryf, dit nie net meer met `n knippie sout opgeneem moet word nie, maar sommer `n sak sout!

Posted in Uncategorized | Comments Off

Back against the wall

INTRODUCTION * Paul has faced opposition from the moment he placed faith in Christ (at first from believers who were skeptical, then from unbelievers) * Paul understood what it meant to have his “back against the wall” * The colloquialism … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off