Monthly Archives: December 2011

Nuwe Jaar

Met die laaste doodsnikke van die ou jaar en die begin van die nuwe wil baie mense ‘n lysie van voornemens begin optrek. Voornemens wat gewoonlik nie lank hou nie, maar tog gereeld die saadjie vir positiewe verandering plant.

Posted in Uncategorized | Comments Off

Ekonomiese vooruitsig vir 2012

Volgens berigte moet Suid-Afrikaners hulself staal vir 2012 en nie groot salarisverhogings (sê dit nou vir die stakers?) en `n verbetering in rentekoerse verwag nie!

Posted in Uncategorized | Comments Off

Die spieël van die Boere hart.

In die spieël van die Boere se harte is daar ’n misterie van verborgenheid Waar niemand in die wêreld binne die harte … Van die Boere kan kyk nie Soos ’n raaisel voor die spieël staan die hele wêreld en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

Straat van Hormuz

Iran begin met `n tien-dag vlootoefening in die wêreld se besigste olie-roete! Daar heers kommer dat dit die vervoer van olie kan belemmer en gevolglik `n negatiewe invloed op die olie pryse sal hê!

Posted in Uncategorized | Comments Off

Kersfees of nie?

‘n Paar weke gelede het ek ‘n interessante artikel gelees oor die boerevolk se jare lange moeisaamheid om oor sake saam te stem en selfs saam te staan.

Posted in Uncategorized | Comments Off

Partytjie?

Terwyl Suid-Afrika regmaak vir die grootste ‘partytjie’ (ANC se eeufees vieringe) in die geskiedenis, berei die wêreld voor vir moontlik die grootste krisis tot nou toe! Banke in Europa is opdrag gegee om binne een week gereed te wees vir … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

Dankie Gustav!

Gustav, ek skryf hierdie sodat jy weet dat opregte mense raaksien wat jy is en doen. In my lewe het ek nog nie ‘n meer opregte, en waardige leier ontmoet nie. Die doel hiervan is om jou te laat besef … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off