Monthly Archives: January 2012

Die toer vorder flink.

Aan die einde van die toer sal ek ‘n meer volledige verslag op die web plaas. Ek wil tog nou terugvoer gee rakende een onderwerp wat ons baie goeie terugvoer oor ontvang. Leiers  reg oor die land is ingenome met … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

“Fair” of nie

Ek het vandag hierdie navraag van ‘n bekommerde leser ontvang. Die persoon het ‘n brief ontvang waarin ‘n elle lange relaas gegee word oor hoekom ons Boere nie ‘n geveg teen die swart revolusionêres sal wen nie. Ek wil graag … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

Wapens en fase 8

Volks moord word onder alle omstandighede reg deur die geskiedenis gepleeg deur gewapende groeperings op ontwapende groepe.  As die groep wat aangeval word gewapen is, noem ons dit oorlog, nie volksmoord nie. Die president is geskep, deur die geskiedenis het … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

What is going to be the impact?

The European Union banned imports of oil from Iran and imposed a number of other economic sanctions, joining the United States in new measures. South Africa, receives a quarter of its crude from Iran and most South African refineries are designed … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

O, BOERVOLK

O, Boervolk, waar gaan jy heen? … Het jy nog enige murg in jou been? Weet jy nog wie jy is, Of is jy reeds uitgewis? Vanwaar kom die verraad so diep? Net soos die dodelike griep. Broer teen broer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

`n Dag is `n dag!

“Dit lyk asof as ons nie drastiese aksie neem nie, gaan daar kort voor lank nie meer geld vir dienslewering wees nie, ons het dan dalk ‘n punt bereik waarna pogings om korrupsie te keer, sal wees soos om water … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

Skoon soos silwer

Psalm 12 2. Red, o Here, want daar is geen vrome meer nie; want die getroues het verdwyn onder die mensekinders. 3. Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig. 4. Mag die Here … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off