Medisyne
Kennisgewing Bord
Bestel die Suidlander Handleiding nou by navrae@suidlanders.co.za. 'n Moet vir elke Suidlander-
Total Number of Hits
(since 15-10-2011): 






-

- Indien u die daaglikse Suidlander SMS wil ontvang.
- Indien u enige informasie het (optogte, moorde, uitsprake ens.)?
- Indien u enige navrae het?
- Indien u enige voorstel of klagte het?
Kan u gerus ons kantoor e-pos (navrae@suidlanders.co.za).
- Indien u die daaglikse Suidlander SMS wil ontvang.
-
Recent Posts
Archives
-
Vir alle DVD bestellings kontak gerus vir Pieter by bestel@suidlanders.co.za Skakels
Monthly Archives: March 2012
God se eer is op die spel.
Lank reeds bepeins en bid ek oor hierdie kwessie en gepaardgaande kwellinge en het ek enkele dae gelede Woord hieroor gekry, wat ek graag nou met u deel.
Posted in Uncategorized
Comments Off
Gelukwensing
Veels Geluk. Naomi en Gustav se baba dogtertjie, Tamara is vanoggend gebore! Alle dank en eer aan ons hemelse Vader vir die voorspoed wat Hy oor hierdie bevalling bewerkstellig het. Baie geluk vanaf bestuur, leierskap en Suidlander lede. Ons wens … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
VYF STADIUMS VAN SOSIALE VERVAL.
1. DIE VERVAL BEGIN Alles werk en dit gaan goed met die ekonomie. Lewensmiddele is volop en bekostigbaar. Ongelukkig is dit hier wat die idée posvat dat elkeen geregtig is op dieselfde voorspoed, lewensgehalte en voordele. Dit lei tot die instel … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Nog geld vloei uit SA.
“Ons brei ons portefeulje in Afrika en ander lande uit en gee binne sekere perke voorkeur aan ander ontluikende lande, ons het reeds geld na ander lande verskuif”: het mnr. John Oliphant, hoof aktuaris en beleggingshoof van die pensioenfonds vir … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Nog `n negatiewe kredietgradering!
Nog `n negatiewe kredietgradering, wat Suid-Afrika se reeds brose toestand nie kan bekostig nie! “Ons is nog nie Griekeland nie, maar ons sal moet kyk na hoe die land se finansies bestuur word sodat ons nie binne ’n paar jaar … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Oorlog ‘Zone’
Die afgelope week het die onrus in Phola so hand uitgeruk dat inwoners die woongebied verlaat het, om later weer terug te keer, sou die toestand stabiliseer. `n Aanhaling uit die plaaslike koerant: “ Many people moved out of Phola until … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Noodplan terugvoer
Dit is lekker om na amper drie maande se veld werk weer voor die rekenaar in te skuif. Aan almal wat moes wag om e-poste geantwoord te kry (en dalk nog wag) vra ek om verskoning en nog so bietjie … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off






Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!