Medisyne
Kennisgewing Bord
Bestel die Suidlander Handleiding nou by navrae@suidlanders.co.za. 'n Moet vir elke Suidlander-
Total Number of Hits
(since 15-10-2011): 






-

- Indien u die daaglikse Suidlander SMS wil ontvang.
- Indien u enige informasie het (optogte, moorde, uitsprake ens.)?
- Indien u enige navrae het?
- Indien u enige voorstel of klagte het?
Kan u gerus ons kantoor e-pos (navrae@suidlanders.co.za).
- Indien u die daaglikse Suidlander SMS wil ontvang.
-
Recent Posts
Archives
-
Vir alle DVD bestellings kontak gerus vir Pieter by bestel@suidlanders.co.za Skakels
Monthly Archives: April 2012
Spanje weer in `n resessie!
Spanje se ekonomie het gekrimp met 0.3% in die eerste drie maande van hierdie jaar en die resessie is amptelik bevestig! Met die resessie en `n werkloosheidsyfer van 24,4% (laer as die van SA), het duisende die strate ingevaar om … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Rassetwis breek uit!
Xhosa en Afrikaanse ouers van die Gonubie Primary School in Oos-Londen het in `n rassetwis mekaar beskuldig van rassisme, aanranding en naamskending in `n geveg wat nou in die gelykheidshof beland het. Me. Ayanda Duma die hof gevra om die onlangse … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
OMGEE VIR ANDER
1 Joh. 3:11 “Want dit is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het, dat ons mekaar moet liefhê.” Vriendskap, broederliefde en deernis teenoor ons medemens en volksgenote is iets wat uit ons innerlike geestelike aard voortkom. Dit is … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Queenstown
Gustav Muller, Stephen Meyer en myself het vandag ‘n vergadering in Queenstown gehou. Dankie vir die reëlings en bywoning, dit was ‘n groot sukses. Ons sal eersdaags die kontak besonderhede vir die Queenstown omgewing op die web plaas. Die Oos-Kaap … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Moslems en Frankryk
Les Enfants Terribles, a chic restaurant in Paris’s 12th arrondissement, was packed. Plates of halal foie gras à la maison, halal braised lamb with rosemary, and halal caramelised duck were being dispatched to tables. Fresh fruit cocktails and exotic non-alcoholic … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off
Tweede resessie?
“Britain’s economy slid into its second recession since the financial crisis after official data unexpectedly showed a fall in output in the first three months of 2012”.
Posted in Uncategorized
Comments Off
Minister vat `n kans?
Min van Finansies Pravin Gordhan het in `n onderhoud aan CNN gesê, hy glo die ‘ergste is verby vir die Suid-Afrikaanse ekonomie’! Mnr. Gordhan moet ophou om so vir die wêreld en Suid-Afrikaners te mislei, ons kredietgradering is enkele weke gelede … Continue reading
Posted in Uncategorized
Comments Off






Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!