Monthly Archives: August 2012

Jopie Fourie se brief aan ons volk voor hy tereggestel is.

Aan mijn volk                                 Zondag 20 December 1914 Pretoria Tronk Getrouwe Afrikaners, vrienden en vriendinnen, bij de tijd dat gij dit schrijven ontvangt dan is Jopie bij zijn Hemelse Vader. Om vijf uur vertrek ik van hier op de reis naar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

…so na my hart!

Geskorste leier van die ANCJL, Julius Malema het hierdie week beloof om `n ‘myn-revolusie’ te begin lei en myne ‘onregeerbaar’ te maak.  “We are going to lead a mining revolution in this country… We will run these mines ungovernable until the … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Ekonome is bekommerd…

Graderingsagentskap, Fitch het gesê die Marikana onluste is `n bewys van groter [strukturele] probleme wat op Suid-Afrika wag. Suid-Afrika se krediet gradering, is die afgelope 12 maande deur drie agentskappe gedegradeer. Nou is daar kommer dat die geweld by Lonmin … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Malema raak bedrywig…

Geskorste leier van die ANCJL, Julius Malema het hierdie week beloof om `n ‘myn-revolusie’ te begin lei en myne ‘onregeerbaar’ te maak. “We are going to lead a mining revolution in this country… We will run these mines ungovernable until … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

SA, `n boewe staat

‘n Taxibestuurder van Embalenhle naby Secunda wat afgetrek is het beswaar gemaak omdat hy ‘n boete gekry het. “Daar was talle probleme met die taxi en toe ons die boete aan hom wou gee, het hy met die verkeersbeamptes begin … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

EERSTE REBELLIE MISLUK.

Regter Eben Jordaan het 20 Boeremaglede skuldig bevind [in die Boeremag-verhoor in Pretoria] aan o.a. hoogverraad. Hul poging om `n staatsgreep toe te pas het misluk, soos Oom Nicolaas (Siener) op 13 Aug 1922 gesien het. Die  eerste poging sal … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

OPE BRIEF

Om onnodige misverstande rakende die Suidlander Noodplan te voorkom, is die volgende skrywe aan die onderstaande hoofde, asook die media gestuur. 16 Augustus 2012 AAN: HOOFDE MISDAAD INTELLIGENSIE EN SAPD SUID-AFRIKA Insake: Wetsgehoorsaamheid in die uitvoer van Suidlander noodplan.

Posted in Uncategorized | 9 Comments