Suid-Afrika se ekonomie.

Suid-Afrika se ekonomie gaan na alle waarskynlikheid nie die beoogde groei van 2.7% bereik nie, het die Minister van Finansies Pravin Gordhan gesê. Die Reserwe Bank het rentekoerse onlangs verlaag, wat `n aanduiding is, van swakker binne- en buitelandse vooruitsigte. Self het hulle, hul groei van 2.9% na 2.7% aangepas, terwyl die finansiële probleme in Europa die ekonomie verder onder druk plaas? Vakbonde het gesê dit is te min, te laat vir die reeds té hoë werkloosheidsyfers! Suid-Afrika het vir die eerste keer in dekades in 2009 in `n resessie inbeweeg. Dít, nadat die Nuwe Suid-Afrika `n gesonde en sterk ekonomie in 1994 geërf het.

Be Sociable, Share!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.