Steenkoolmyn begin staak!

Honderde mynerswerkers by Golfview Colliery naby Ermelo het begin staak, weens `n loongeskil. Die myners wat behoort aan die vakbond Amcu, eis `n 10% verhoging op hul basiese salaris en `n R1000 meer op hul huissubsidie. Stakende myner Victor Jele sê, die myn weier om aan die stakers se eise te voldoen en om hulle meer as 4.9% verhoging op hul huissubsidie te gee, en dreig, om hulle af te betaal of die myn te sluit.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to Steenkoolmyn begin staak!

  1. DewaldS says:

    Elkeen van hierdie insidente – of dit ‘n staking, ‘n buitebrand-brandery, versperde paaie, of wat-ook-al is, trek ‘n persentasie van die veiligheidsmagte in. Ons moet baie, baie versigtig wees vir dit wat ons NIE sien gebeur nie.

  2. KleinVrystaat says:

    …sodat die Woord vervul sou word wat JaHWeH deur die Profeet gespreek het…

    BoereGroete

  3. Korporaal says:

    Lyk vir my die sneeubal effek het begin, ons kan ons maar voorberei vir n landwye staking so gou as moontlik, hulle sal honger begin word ook en dan winkels begin plunder, trokke met kos aanval – dit stuur ALS af op n ramp want daar is nie beheer nie!

  4. johanvw says:

    Wonderlik …Die momentum gaan net sterker en sterker word ,tot die dinge vinnig gaan gebeur.En om te dink ek het nog vroeer die week vir vriende en familie “mooi gevra”asb. kry net die nodige…Brandstof,kos,noodhulp ens . Ek is so moeg om vir hulle dieselfe goed te vra en se elke keer.
    Maar nou ja ,ek word aan gekyk of ek kens is.Ek wil net se ek wonder by wie gaan hulle voorrade soek wanneer die winkel en pompstasies nie meer werk.
    Ek wens ek kon myself beter uitruk oor hoe ek voel.*&^#%5
    Mag die Vader ons geduld gee en mag hy ons beskerm en ons sondes vergewe.
    Vir my mede stryers…hou moed ons tyd vir glorie kom,En dit behoort aan die Hemelse Vader.
    Ons sal lewe ons sal sterwe ons vir jou S.A..onthou..
    Amen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

JVpE

Please type the text above:

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>