Weermag betrek!

 Die duistere prentjie raak vinnig donkerder. Weermag basisse is gisteraand op hoeë gereedheid geplaas. Talle woordvoerders wat tot nou slegs snedighede oor die “call for war” veldtog van Malema gehad het, voel nou ‘n koue rilling teen die ruggraat opkruip. Hierdie vlaag van radikale gewildheid en steun het nou na die weermag oorgespoel, en mense raak senuweeagtig.

SOUTH African military bases have been placed on high alert – for the first time since democracy – ahead of Julius Malema’s planned meeting with soldiers today.

Malema’s spokesman Floyd Shivambu said in a statement: “The meeting is as a result of the pleas and requests the armed forces, soldiers of the SANDF, sent to Malema to come listen to and voice the military and soldiers’ cries and demands. For a considerable amount of time now, South Africa’s important component of its defence force has been marginalised and threatened with dismissal whenever they raise concerns about conditions of work.”

Defence Ministry spokesman Siphiwe Dlamini said all bases across the country had been placed on “high alert”. “The military is a non-partisan organisation, this is being viewed as incitement, which is a criminal offence, it will be treated as such. The country cannot afford for similar instability in the military. The SANDF is the last line of defence of the sovereignty of the country. We cannot allow anyone to play political football with this institution.”

Malema denied that he had yesterday sang the controversial “Kill the Boer” song, saying he had replaced the words with reconciliatory words and sang “kiss the Boer, kiss the farmer”.

Teen hierdie tempo waarmee Malema sukses en mag verkry, kan die gesoenery soos hy dit noem, baie vinnig en baie intiem begin.

Groete Coenie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

13 Responses to Weermag betrek!

  1. Andries says:

    Wie flous hulle? Of kan ons blankes nie vir onsself dink nie? Hierdie is n groter rookskerm, ons weet nog nie presies wat hulle stappe is nie. Beslis nie teen hulle eie mense nie. Mag ons wakker wees en so paraat soos nog nooit tevore nie. Ek is naby De Brug oefen terrein, n week of wat gelede het die primate geofen soos nog nooit tevore nie. Tans GEEN oefeninge nie. Gaan hulle die mortiere en ander hardeware teen hulle eie mede ape aanwend? Dis te betwyfel. Nog nooit was daar op een gegewe tydstip soveel mynstakings soos vandag nie.Die stakings gaan in elkgeval eskaleer. Dankie dat julle ons so ingelig hou. Dit is ontstellende nuus, maar dit moet gehoor word. Olie julle wapens, kos, klere brandstof, geliefdes moet gereed wees. Boweal ons geloog e hope moed om deur die drif te kom.

  2. George Mouton says:

    Bom ontplof by Noord wes Universiteit Mafikeng Kampus

  3. Sean says:

    Malema IS the vanguard of the Second Transition. There is nothing he is doing without the express permission of the money power in London and the ANC top brass at home. The deals have been made. They must just be sealed with Boer blood.

    Malema is doing what the government cannot do. Sweep up the masses into enough racial hatred for “Uhuru” to happen. With the “stabilising” forces of SANDF corrupted and in mutiny who will stop the rampaging blood crazed hordes? The regime can then step away from the holocaust with clean hands saying: “after all WE were the ones who disciplined him and kicked him out of the ANC, what he has done is not what we wanted”.

    Unfortunately for the ANC and their “running dogs” like Malema and the useful idiots in the liberal left and Main Stream Media we have also read the handbook they are following. We know what is happening. It is the same tried and tested recipe used in China, Vietnam, North Korea, Russia, Ukraine, East Germany, Cuba, Angola, Zimbabwe… It is a well worn, well practised script and the regime is following it to the letter.

    The one thing they have forgotten in their little “Second Transition” Plan is how completely stubborn, utterly intractable and absolutely “hardegat” a Boer can be…

  4. A. Apostolides says:

    Myners is gewapen, en al is daar ‘n oplossing met mynbase en die salarisse
    sal hule weer oor ses maande staak. Dit lyk vir my ons word gewaarsku dat daar moeilikheid kom. Dit hang seker af hoe ‘n mens dit sien, maar ‘n normale mens kan dit nie ontken nie. En vir die eerste keer staan hulle saam.
    Xhosa, Tswana ens.

  5. Louw says:

    Ek glo mense met ‘n helder verstand vind dit moeilik om begrip te toon vir Comrade Malema se intelektuele uitlaatings (daar is tot vandag geen medikasie vir “stupidity”), straks kan ‘n mens insien die verstrasies wat sy houtwerk onderwyser daagliks moes ondervind (neem in ag die karakter was al mondig in matriek) – ‘n 31 Jaarige ex-Jeug Liga leier wat deur sy moederliggaam (ANC) in die pad gesteek is met ‘n obsessie om ‘n yskas vol kaas te besit (glo soos witmense?) Met sy huidige postuur wil ‘n mens waarsku teveel kaas lei to kollestrol probleme.

    Nie die skerpse potloot in die pakkie ,maar moet die Pedi seun van ‘n huishulp onderskat nie, selfs goverment offisieële het uit vrees vinnige padgevat tydens ‘n Marikane begrafnisdiens. Wat in ag geneem moet word is die haat en arrogansie waaroor die individu beskik, soos die ou mense altyd gesê het :“wat die hart van vol is loop die mond van oor”

  6. Jacques says:

    Hoekom skiet iemand hom net nie………hoe moelik kan dit wees.

  7. SUSAN says:

    Watch Malema being interviewed by CNN CHRISTIANE AMANPOUR.
    Sien hoe lieg die slang…….
    http://www.news24.com/Multimedia/South-Africa/VIDEO-Malema-on-CNN-20120912

  8. boeretroos says:

    Mal emma se soene is eerder ” The kiss of death”
    Maak maar gereed boere ! Die tyd vir konfrontasie is naby.

  9. Francois says:

    Die soene is besig om ‘n duidelike nie versoenings boodskap uittestuur, wanneer gaan die besef duidelik na buite gaan vir die dringende edenteteit daarvan vir ons.

  10. Willem says:

    …latet anguis in herba est…

  11. Sarel says:

    Hier in Kathu by Sishen myn en in Sesheng is daar ook sedert gister onrus, waarby polisie (gewapen met onder andere haelgewere) en ambulanse en brandweer o gerreedheid was. Pad was versper met klippe en brandende bande ens.
    Ons mense moet begin besin en die regte besluite neem, word wakker mede Boere en kyk wat om julle aangaan en sluit aan voor dit te laat is.
    Kathu groete

  12. Boksburger says:

    Hier kom n ding !!! As die weermag op “high alert is behoort die Suidlanders ook op “high alert” te wees !!! OF toets Malema net nuwe waters namens die regeering !!! Ons moet nie laat die klomp ons bluf nie, Malema is nie teen Zuma nie, hy is nog steeds Zuma se “Puppet”, Zuma weet hy gaan nie weer her verkies word nie, nou probeer hy die land en regeering omkrap, laat daar nie n verkiesing gehou kan word nie, dink logies hier oor, as Malema n probleem vir Zuma was, dan was hy lankal uit gehaal, nee mense, Malema doen presies wat Zuma van hom verwag. Zuma moet balaas in die land bewerkstellig, deur die myne oor te vat en die land/huise. Hulle soek die myne verniet en hoop om dit oor te vat deur dit onwinsgewend te maak, dan onttrek die oorseese belang houdendes en hulle vat dit oor. Daar kom n tweede aanslag en het reeds sy kop uit gesteek, blankes se werk, hulle soek ons wit mense uit hoe posisies uit. Ons moet net vas byt ek kop hou, die skaak spel raak interesant.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

4YHux

Please type the text above:

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>