Goudvelde

Beatrix en Joel myn beoog om binne enkele dae toe te tree tot die landswye myn stakings, en gerugte doen die rondte dat Harmonie myngroep vanaf volgende week ook wil begin staak. Volgens gerugte berei die myners hulle voor, sou die polisie op hulle begin skiet – wat dit mag behels kan ons maar net oor spekuleer… Mario (Goudveld Provinsiale-Leier)

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Goudvelde

  1. ockie says:

    Suidlanders, hierdie sub-ras wat party mense dit noem is nie “net” dom nie, hulle is slinks en uitgeslape ook, aan die een kant wil hulle fisies teenkanting bied teen wat hulle sien as die vyand, maar hulle is ook bang vir hierdie volk. ons kan maar net kyk waar slaan hulle toe, hulle is besig met die onmenslikste, wreedste, maar ook die doeltrefendste oorlog in n lang tyd, en ja, ons kan dit n oorlog noem want dit is presies wat dit is.
    Hierdie is ongelukig die pynlike waarheid wat ons verdeelde volkie in die gesig moet staar, sommige van ons het dit reeds te lank ge-ignoreer. Kom ons kyk maar net na al hierdie dinge wat al vinniger gebeur, en ons sien by ons mede volksgenote hoe die gevoel van hulpeloosheid en wanhoop aankweek. Jammer egter vir mense wat nou eers begin wakker skrik, maar gelukkig is daar diegene van ons wat van die begin af geweet het, en nie vertroue gehad het in daardie bloedbevlekte onderhandeligs tafel nie….
    Sterkte aan al ons ware suidlanders, aan ons ware kinders van ons lewende drie enige God. Dankie ook vir Gustav en sy span julle is in ons gebede.
    Kom ons glo in God, kom ons glo in ons self en kom ons glo in ons volk.

  2. Gert Botha says:

    Ons tyd raak min,oom Siener van Rensburg het gesê dat in die laaste tyd sal ons die grootste landswye stakings sien en ek glo nie daar was al ooit so n groot staking soos die in ons land nie. Van die Kaap tot in Noord transvaal staak en betoog hulle. En dan sê Zuma hy sal dit weer regstel, ek wil graag sien hoe hy dit gaan doen.
    Sterkte aan die Suidlander span en aan Gustav wat op toer gaan, mag ons Vader jul behoed en bewaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

0HLC

Please type the text above:

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>