War Coming

 South Africa is on the brink of an “economic war” that threatens its security .

As violent protests spiral out of control, researchers, intelligence specialists and security organisations warn of impending national danger and more casualties.

Researcher Michael Hough, of the University of Pretoria’s Institute for Strategic Studies, said the country was in an economic war. “We should be gravely concerned. Economic warfare underlies a vast amount of political conflict. General strikes are known factors for revolutionary ideas and precipitate the final stages of revolutions. They are the cause of economic collapse, which, if infused with politics, as is happening, becomes an uncontrollable revolutionary force”.

He said that though a wage strike could be resolved, it was virtually impossible to resolve politicised mass action disputes “which are becoming more violent. What we are seeing now is becoming worse. People will die. With the country barely able to support the 15million people on welfare there is growing dissent, especially among the unemployed.”

Hough said leadership changes would not help.

“The problem is bigger than leaders. It requires stringent good governance to address the crisis of poor skills development and corruption – driving factors in a revolution.”

According to intelligence sources, the strikes are part of a systematic attack on the economy and there are fears that they will spread to other crucial construction sites.

The Medupi engineer said the targeting of the cranes was deliberate.

“This is orchestrated. It is industrial sabotage linked to current strike action in the rest of the country.”

SA Security Forces Union president Bheki Mvovo said information from the union’s members – several of whom were in military intelligence – showed that Malema was ready to sponsor an Arab Spring-style uprising.

“He has targets: the military, intelligence agencies, police, metro police, universities, construction and mines. It is an attempt to destabilise the country. South Africais facing a real danger,” Mvovo said.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

13 Responses to War Coming

  1. Andre says:

    Moet nie vrees nie ,Suid Afrika sal n Christen land wees ,ons God begin nie iets en half pad se Hy nee dit gaan nie werk nie
    Groette

  2. eric says:

    ek het baie pelle wat reg is om saam met my op te staan

  3. eric says:

    hoe sluit ek aan? eric nel posbus 2811 primrose 1401

  4. Suidwester says:

    Dag Almal

    Ek volg al n ruk die Suidlanders, maar ek het net een vraag. Wat is die kans dat die gemors kan oor spoel Namibie toe? En as dit kan, wat kan ons doen. Ek is n Suidwester en dit pla my. Ek het al my vraag na die Suidlanders se navrae e pos gestuur maar het nog niks terug ontvang nie.

    Dankie

    Seen vir julle.

    • Coenie says:

      Jammer as ons die e-pos gemis het. Kry baie Suid-wes navrae en het groeppe daar. Die kans is baie goed, e-pos my maar wee met besonderhede dan plaas ek u in kontak met mense daar.

  5. Jacques du Toit says:

    In beginsel ondersteun ek die Suidlanders. Ek dink julle gaan ‘n uiters belangrike funksie vervul in die tyd wat kom. Nietemin, julle moet eties berig. Mens kan nie ander se artikels as mens se eie aanbied nie. Dit is goeie praktyk om skakels of verwysings te gebruik sodat lesers weet waar julle hierdie artikels kry. Dit sal ook julle geloofwaardigheid verder versterk sodat dit nie voorkom asof julle hierdie goed uit die duim suig nie.

    • Willem says:

      Hoor-hoor Jacques du Toit! Ek het al meer as een keer dieselfde versoek gerig..

    • Francois de Wet says:

      Die skakel van die oorspronklike artikel soos dit verskyn het is die eerste sin van die artikel ( South Africa is on the brink of an “economic war” that threatens its security)

      Klik op daai skakel en jy sal na die oorspronklike artikel toe gaan op timeslive!

  6. George Mouton says:

    Ek stem saam met Doreen, lets go ons wag al lank vir hulle.
    George

  7. Mike says:

    Baie mense met wie ‘ mens praat se altyd “aag jy gaan haal die bobejaan agter die bult”Oom Siener het hierdie gebeure baie jare in die verlede al sien gebeur.Die feit van die saak is dat die werkloses n oplossing soek.Die enigste oplossing vir hulle is revolusie want hul leiers het hul gefaal.Die massas gaan nou die stakings gebruik om in hul doel te slaag deur die aanhitsing en pleging van geweld die land onregeerbaar te maak.Daar was alreeds oproepe gewees om ‘n noodtoestand af te kondig.Of dit sal gebeur sal ons moet sien maar die ander voorspelling van oom Siener dat daar grootskaalse gevegte binne die regering gaan ontstaan het nou ‘n vrugbare akker vir groei.Dan is daar nog die geveg om beheer wat in Mangaung gaan plaasvind wat ook ‘n sneller kan raak.Hoe gouer hierdie voorspellings bewaarheid word hoe gouer kan die dinge ‘n loop neem en klaar kry.Al wat van ons vereis word is om voorbereid te wees en bereid te wees om elkeen sy deel by te dra vir ons bevryding . Hierdie is ons beloofde land ons sal dit terug kry maar daar is een vereiste:GELOOF en VEROOTMOEDIGING .!
    Saamstaan groete
    Mike

    • David says:

      Stem saam,dit wil vir my voorkom of Oom siener se waarskuwing van die onluste,ens nou in vervulling gaan.Die volk moet maar reg maak.

  8. daniel says:

    Ons kan leer deur die toneele wat afspeel en
    Hoe voel. Mens in werklikheid ons. Beleef
    Die werklikheid met ons oe sodat die
    Waarheid verkondig kan word

  9. DOREEN STASSEN says:

    Ek is bly ons sien dit op swart en wit. As daar nie ‘n rewolusie sou wees nie, en als is kalm in hierdie land, sou die profesiee nie in vervulling gegaan het nie. Ons is gereed en ons weet. Ons het voorberei en bestudeer. Laat dit gebeur soos God wil. Ons kan nie meer in hierdie land langer uithou onder ‘n swart ongekwalifiseerde regering nie. Laat dit so wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>