Ons merk weer dat daar die laaste dae ‘n gerug versprei word oor sekere regse groepe waarby die Suidlanders valslik betrek word. ‘n Aantal skrywes waaronder sekere behoudende “bloggers” asook kommentare op artikels in die breë stroom media en ander sosiale media neem hieraan deel. Die gewilde term is “’n revolusie binne ‘n revolusie”. Wat hiermee geïnsinueer word is dat regse groepe beplan om in die bestek van die komende swart revolusie ‘n eie revolusionêre aksie te loods. Aangesien geen ander behoudende organisasie hoegenaamd die ondersteunings basis het wat ons as Suidlanders het nie, sal ons naam ongelukkig in sulke twak praatjies genoem word.
Eerstens wil ons graag hierdie aantuigings ten sterkste verwerp. Ons het nog altyd gevra dat mense nie onwettig optree nie, en ons doen dit steeds. Verder het ons juis as ‘n gebaar van deursigtigheid op 16 Augustus 2012 ‘n verklaring/navraag aan die hoofde van misdaad intelligensie en SAPD gerig, waarin ons onsself van sulke planne en/of optrede distansieer. Verder wil ons noem dat ons deeglik bewus is daarvan dat Nasionale Intelligensie goed teenwoordig is in ons vergaderings. Ons het nog nooit gepoog om hierdie elemente te ontbloot of uit die Suidlander gemeenskap te verwyder nie. Die enigste vertroulike informasie wat slegs tussen gekeurde leierskap bespreek word, is die geografiese ligging van veilige areas en roetes, en dit word bloot vir sekuriteit redes tot spesifieke leierskap beperk. Indien ons ooit beskuldig sou word van onwettighede sal dit valslik wees, en enige poging om dit te sou bewys, sal op gefabriseerde bewyse geskoei wees. Ons hou deeglik rekord van notules, agendas, noodbeplanning ens.
Verder wil ek die volgende aan elke persoon stel wat met die verspreiding van hierdie gerugte betrokke is. Om so ‘n gerug te versprei is uiters onverantwoordelik in hierdie onstuimige en sensitiewe politiese klimaat waarin ons leef. U is besig om ‘n persepsie te skep wat eerstens nie bestaan nie, en tweedens kan dit baie rampspoedige gevolge inhou vir onskuldige opregte leiers in die regse gemeenskap. Verder kan sulke persepsies tragiese gevolge inhou vir lede wat op ons noodplan staatmaak. Ek wil dit aan u stel dat sulke gerugte, indien uit onkunde versprei, growwe nalatigheid is, en, indien u met staats veiligheid vertroud is, pleeg u verraad teen ons mense.
Bestuur





Bestel die Suidlander Handleiding nou by 







Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!
Ondersteen mekaar soos jou eie naaste en
Vertrou en glo so sterk aan die goeie dinge
Sodat jy as persoon n vredenliewe mens
Die wereld kan betree eerder positief as
Butter en ons tuiste is die suide en luister
Met groot ore na ons sameroepers want
Hulle doen hierdie werk vir jou veiligheid
However, what is becoming more and more clear to me is that South Africans are currently building up to two simultaneous revolutions.
On the one hand you have the discontented blacks who are waging a revolution against their own ANC government…and at the same time a different Revolution by the whites….Left and Right…against the ANC.
The situation is a revolution within a revolution., compounding itself to exponential levels day by day. Blacks on the one hand, whites on the other…All against the ANC. Majorities on the one hand and minorities on the other.
The eventual outcome will be that Whites will have a revolution within the middle of a black on black revolution.
If I was an ANC member of the NEC right now, I would be shitting myself.
I warned them for many years to start governing the country properly or face the consequences, but no…they knew better. Now that the endgame is coming their way, I hope that they are making provisions to flee to some paradise resort.
I further hope they realize that his time around they will be hunted down and brought to book for all their injustices against the people of South Africa. Justice must be served before we can ever have peace in this country.
http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.com/2012/09/is-south-africa-heading-for-revolution.html
Stem 100% saa,. Indien jy vind dat jy te veel praat en nonsens praat en nog erger jou volk, kultuur en Godsdiens verraai, staan nou terug en beweeg uit ons gemeenskap uit. Dan mag jy wat ons gemeenskap verraai vind dat daar nie plek vir jou is nie, nie by ons nie, maar by die wat jy jou siel aan uitverkoop. In elk geval gaan hulle jou ook om die lewe bring want jy is wit. Dink daaraan
Stem,die volk moet hulle weerhou van die tipe gesprekke,dit gaan onskuldige manne in die moeilikheid bring,en net verskonings gee vir hulle optredes teen hulle.