Meer ontevredenheid onder soldate begin sigbaar raak. ‘n Groep soldate buite die weermag basis in Oudtshoorn het vandag ‘n protes aksie geloods. Na die vervolging van soldate wat in 2009 aan protesaksies deelgeneem het, was hulle baie huiwerig om weer tot die stryd toe te tree. Hierdie stilte in protes onder soldate word nou skielik verbreek met die tweede vergadering in ‘n week waarin soldate se ontevredenheid te kenne gegee word. Verwag nou meer sulke proteste in die weermag.
Bestuur





Bestel die Suidlander Handleiding nou by 






Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!
Ek wonder of daardie gewere gelaai is, want as dit moet afgaan skiet sy haar maatjie in die bobeen. haha. Dit is seker die enigste weer – mag in die wereld wat protes aksie loods. haha. Die land is soos ‘n hond met parvo.
Hier is iets wat ek raaksien in die dinge wat gebeur!!
In die Bybel het God die vyande van Sy volk met verdeeldheid slaan by baie geleenthede. Dit is baie kosbaar om dit te kan sien!!!