Vavi moes vandag inderhaas die COSATU kongres verlaat om “nog ‘n Marikana slagting te voorkom”. Die bestuur by Goldfields Driefontein naby Carletonville het ‘n hofinterdik bekom om teen more 15000 werkers uit hul diens te ontslaan. Vavi het aan die media gesê: “We can’t allow another Marikana situation to move from Impala [platinum] to gold. And that is why we feel we must take our chance to see if we can resolve this situation today.”
Kom ons kyk of die vlamme geblus gaan word, en vir hoe lank
Bestuur





Bestel die Suidlander Handleiding nou by 






Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!