Goeie Nuus

Die hele land is in rep-en-poer oor die wonderlike nuwe misdaad syfers. Die misdaad statistieke is vandag deur polisie minister  Nathi Mthethwa vrygestel. Volgens die minister is hy baie trots op die goeie werk wat die polisie doen in hul “war against crime”. ANC’s fight against crime shows success, Fewer serious crimes – Mthethwa,  SA murder rate drops 3%

En dan, iewers tussen die onderste artikels, tussen daardie wat almal hoop jy nie raaksien nie, staan hierdie een.

 Nou wonder ek: Hoe weet jy wat die misdaad syfers is as mense dit nie meer wil aanmeld nie. Die syfers wat deur die minister deurgegee is, is die van misdaad aanmeldings by polisie stasies. Hy erken dat dit ‘n groot probleem is dat misdaad nie aangemeld word nie, omdat mense nie vertroue in die polisie het nie. Dit is nie baie moeilik om daardie berekening te doen nie. Hoe meer korrup en onbekwaam die polisie raak, hoe minder word hulle vertrou in die aanmelding van misdaad, hoe beter lyk die statistieke. Voila!!

Groete
Coenie

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Goeie Nuus

  1. Boksburger says:

    Hulle noem dit Piesang-Sielkunde. Die Piesangs is skelm, hulle lieg en bedrieg nie net blankes nie, maar ook hule eie mense, want mense soos die ANCYL is gullible.
    Dinge wil net nie lekker aan die gang kom nie, sodra n mens dink dat nou gaan die vonke spat, dan verskuif die klem na n nuwe onderwerp, die piesangs is soos n hoender met n af kop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

HB4Px

Please type the text above:

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>