Ons wil graag ‘n insident wat hierdie week naby Carltonville afgespeel het aan u weergee. Volgens ooggetuies het meer as ‘n duisend werkers en inwoners van ‘n plakkerskamp daar naby op die N12 by die oos Driefontein myndorpie saamgedrom. Hulle het die pad versper en bande gebrand. Daarna het hulle (mynwerkers en inwoners van die plakkerskamp) na die myndorpie beweeg. Hulle het om die dorpie beweeg en al die ingange na die woongebiede versper. Daarna het die grootstemassadeur die hekke by die hoofingang gebreek en die dorp ingevaar. Die polisie en sekuriteit kon hulle terugdryf voor daar enige lewens verliese kon wees.
Wat belangrik is om op te let, is dat hulle nie net mynwerkers was nie. Daar was talle inwoners van die nabygeleë plakkerskamp betrokke, al was dit ‘n betoging vir salaris verhogings by die myn. Dit is belangrik omdat dit dui op die massas se vermoë en intensie om in anargie te deel in die plunder en wetteloosheid. Die oomblik as beheer verloor word, sal die opportuniste aansluit om in die buit te deel.
Verder is dit interessant dat daar beplan is om die dorp se ingange te blokkeer. Slegs mense, nie hul eiendom ens.kandeur paaie in en uit ‘n dorp beweeg. As hulle net wou plunder, hoekom die mense verhoed om te vlug? Dit sou sekerlik minder weerstand in die plunder proses tot gevolg kon he as die inwoners eers kon vlug. Miskien het dit te doen met die talle uitsprake wat ons oor die jare al gesien het, waarin radikale swartes genoem het wat hulle met ons blankes gaan doen. Miskien hou dit verband met die moeite wat hulle doen om te martel, verkrag en vermoor tydens plaas (en stads) moorde op ons mense. Daar was ‘n doelbewuste poging om eers die inwoners binne in die dorp te hou voor daar inbeweeg is.
Selfs al was hierdie voorval nie geloods om suksesvol met ‘n moord aanslag op die mense in die dorp te wees nie, is dit steeds ‘n sprekende voorbeeld van die konsep van inval en oorname van dorpe wat daar bestaan in die psige van betrokkenes in daardie protes aksie. Iemand in daardie groot groep het die instruksie gegee, iemand het besluit om dit so te doen. Hoeveel ander sal daardie dag die voortou neem, instruksies gee, en dieselfde plan gebruik? Hierdie is ‘n strategie wat aan daardie persoon geleer is. Wees paraat, en hou hierdie voorval in gedagte as u eendag sien dinge loop skeef.
Coenie





Bestel die Suidlander Handleiding nou by 





Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!
Die mense wat ons Suidlanders uitlag, vir julle kry ek baie jammer. Ek verstaan dat dorpe soos Kimberley, Warrenton, Christiana, Bloemhof, Wolmaranstad en Klerksdorp baie swak Suidlander verteenwoordigheid het. Dit hoor ek by familie. Of dit waar is kan ek nie se nie. Ek stel voor iemand neem voortou en maak werk van die situasie. Ek is in die Kaap, so ek sal dit nie kan doen nie. Moenie wag vir ‘n leier nie, wees die leier. As julle laks sit en wag gaan die bom bo-op julle bars.
Sal terug wees in oktober?
Alexandra – Not yet uhuru
Residents of Alexandra held placards written “Not yet uhuru” as President Jacob Zuma arrived to plant a tree at the house where former President Nelson Mandela lived in 1940
http://www.timeslive.co.za/local/2012/09/22/alexandra-not-yet-uhuru