Pynpille
Hoesgoed (Vicks onder voetsole gesmeer baie goed om hoes te beheer)
Immodium
Valoid
Antibiotika (indien moontlik)
Disprins (vir pyn en om bloed teverdun)
Pleisters
Watte
Verbande
Deppers
Medisinale alcohol
Spuitnaalde
Baie dun vislyn
Naalde
Multi Vitamien pille
Yster pille
Magnesium ens
Koeksoda
Engelse Sout
Medikasie vir spesifieke gesondheid kondisies – Hartpille, asmapompies, ens
Naelknipper, tweezers
Tampons om bloeding in wonde te keer






Bestel die Suidlander Handleiding nou by 







Alpha Lipid an K-18 is al wat 'n mens nodig het om te oorleef in die veld vir 'n maand!