Search Results for:

Ry of Bly?

Ek hoop hierdie is die laaste keer dat hierdie redenasie gevoer word. Suidlander bestuur sal nie in die toekoms elke keer reageer as mense oningeligte opinies op ons webblad lewer nie. Eerstens word die idee geskep dat die Suidlander noodplan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 27 Comments

SA in vroeë fase van revolusie.

SA is besig om reeds in totale losbandigheid te verval, wat lei tot onbeheersde brandstigting, geweld en plundery! Hierdie fase gaan oorgaan tot `n volskaalse revolusie, wat op sy beurt weer sal oorgaan in `n burgeroorlog… Boere van Ceres wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Verdeeldheid

“Cosatu seems to have lost its moral compass because of factionalism, and will never regain integrity and credibility among South Africans,” het Floyd Shivambu, voormalige segsman van die ANCJL in `n verklaring namens die, “economic freedom fighters” gesê. Hy het reageer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

‘ANC-Aanval’ op die Wes-Kaap duur voort.

`n Tweede persoon is dood weens die voortslepende onrus in die Wes-Kaap. Dié onrus in die Wes-Kaap het verlede week by De Doorns kop uitgesteek en intussen soos `n veldbrand na minstens 15 dorpe in dié Provinsie versprei. Die ANCJL … Continue reading

Posted in Uncategorized | Comments Off

Wat maak jou sterk?

Eenmaal was daar ‘n uitsonderlike groot man. Laster het by sy mond uitgeborrel, vloeke teen mense en skeltaal was ‘n gewoonte by hom. Dikwels het hy God se Heilige Naam gebruik om klem te lê op wat hy sê. Hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

JEREMIA 6:26

“Dogter van my volk, omgord jou met ’n roukleed en wentel jou in die as; bedryf rou soos oor ’n enigste kind, ’n bitter rouklag; want skielik kom die verwoester oor ons.” Psalm 121: “Ek slaan my oë op na die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Mense begin sien

Posted in Uncategorized | 1 Comment