Advertensies sal verwyder word as ons noemenswaardige klagtes oor swak diens of produkte ontvang.
Ondersteun asb hierdie volksgerigte besighede.

Epos u advertensie na navrae@suidlanders.co.za.

Bitcoin

Stel u belang om u finansiële voorbereiding voort te sit in Crypto Geldeenhede soos Bitcoin?

Ek verhandel Bitcoin al vir meer as 2 jaar. As u wil Crypto geldeenhede koop of verkoop,

Kontak (Tydens werksure): Ern van den Berg 063 863 5000 hartern@gmail.com

 

Gevorderde Trauma noodhulp – te koop

Sluit beproefde militêre toerusting in wat gebruik word deur die Amerikaanse en Israeliese weermag

– Genuine Israeli pressure bandage

– Celox hermostatic granules
– IDF personal dressing
– H&H compressed gauze
– 2x Hyfin vented chest seal
– Tourniquet
– CPR face mask
– Emergency thermal blanket
– 2x Sterile gauze packs
– 2x black safety gL***s
– Trauma sizers

Prys: R1600 sluit posgeld uit

Vir meer inligting kontak my asseblief per e-pos of besoek ons ​​Facebook blad vir meer inligting, prente en video’s.

Epos: africanprepper@gmail.com

Facebook: https://www.facebook.com/African-Prepper-422532588121201/