Die Deur Wat Na Die Saligheid Lei

Ons het nou van drie deure gepraat en die vreeslike gevaar wat dit vir ons geesdimensie inhou. Tweeddrag tussen mense, die tong of die lippe, en trots. Sekerlik kan ons nou ander verwante dinge self onderskei. Ek sien raak punte in Spreuke 6:16-19. Dis die dinge wat die Vader haat en verafsku: Hoogmoed, ‘n tong [...]

Deur | 2018-04-01T18:00:47+00:00 01 April, 2018|Kategorieë: Geloftes, Hoekom Suidlanders|

Vakansietyd

As ons op reis gaan word daar noukeurig beplanning gedoen. Die sente word omgedraai, die motor word nagesien, die oorblyplekke word beplan en bespreek, en, o ja, die padkos word voorberei. Heerlike yskoue hoender en frikadelle – maar toe eendag gooi ons jongste die geel van die eier dat dit so hop met die woorde: [...]

Deur | 2017-01-01T21:58:09+00:00 01 Januarie, 2017|Kategorieë: Geloftes|

Van Riebeeck Gelofte

Jan van Riebeeck het 6 April 1652 by Kaappunt aanwal gekom. Presies 2 jaar later het hy die gelofte afgelê op 6 April 1654. Dit lui so: Aangesien dit vandag twee jaar gelede is dat ons met God’s hulp en leiding met die skepe Drommedaris, Reiger en Goede Hoop veilig hier geland het, om hierdie [...]

Deur | 2016-11-09T21:20:05+00:00 06 April, 2016|Kategorieë: Geloftes|

Geloftedag

Ons het ‘n wonderlike en propvol Geloftedag by die Doornbult Konsentrasiekamp gehad. Oom Adriaan Snyman het ons vertel van besonderse nuwe gesigte van Siener wat onlangs in Zimbabwe ontdek is. Gesigte wat nog nooit gepubliseer is nie en wat weereens bevestig dat ons in die regte rigting oppad is. Tannie Rina wat die konsentrasiekamp bestuur het ons [...]

Deur | 2016-11-09T21:20:52+00:00 16 Desember, 2015|Kategorieë: Geloftes|

In Erns

Die Gelofte is Woensdag. As u nog nie die erns hiervan besef nie, is dit uiters belangrik dat u die vorige artikels op die webblad gaan lees. Hierdie jaar is ‘n maak of breek jaar vir die Boervolk en die Gelofte is die sleutelpunt. Ons gaan hierdie jaar ‘n klipstapeling hou naby Vanderkloof waarby meeste [...]

Deur | 2016-11-09T21:20:52+00:00 13 Desember, 2015|Kategorieë: Geestelik, Geloftes|

Moet Lees Vir Almal

Die Geloftedag is 8 dae weg en nog nooit tevore het ons die belangstelling en opgewondenheid onder volksgenote gesien soos wat tans heers nie. Ons het reeds bevestiging gekry van families wat vanaf Holland en Kenia vlieg om die Gelofte saam met ons hier naby Vanderkloof te hou. Hierdie berig is ‘n volksberig, nie ‘n [...]

Deur | 2016-11-09T21:20:53+00:00 08 Desember, 2015|Kategorieë: Geestelik, Geloftes|Sleutelwoorde: , , , |

Geloftedag Reëlings

Aan almal wat saam met ons die Bloedrivier- en Paardekraal Gelofte op 16 Desember kom betaal by die Doornbult konsentrasiekamp, wil ons weer die program deurgee asook ‘n paar reëlings wat getref moet word. Dit is warm hier in die Karoo en alhoewel ons ‘n groot tent het, sal dit wys wees om water, hoede [...]

Deur | 2016-11-09T21:20:53+00:00 03 Desember, 2015|Kategorieë: Geloftes|

Geloftes

Die Bloedrivier en Paardekraal gelofte kom nader. Ons sal nie hierdie geloftes verbreek nie. Ons het hierdie jaar ‘n spesiale gelofte program by die Doornbult Konsentrasiekamp tussen Hopetown en Orania. Die program is as volg: 10h00 tot 10h45   –  Elias van Rensburg : Bloedrivier gelofte […]

Deur | 2016-11-09T21:21:03+00:00 18 November, 2015|Kategorieë: Geloftes|