Komende Rewolusie

Adjunk-sekretaris-generaal van die SAKP, Jeremy Cronin ‘n Paar dae gelede het Julius Malema die Suider-Afrikaans-Duitse Kamer van Handel en Nywerheid gewaarsku oor ‘n komende rewolusie. Volgens hom gaan die rewolusie wat in die universiteite geheers het oorspoel na die fabrieke, dit na Malema hom blykbaar by die vakbondfederasie Cosatu geskaar [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:02+00:00 23 November, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie, Doringbos Regering, Hoekom Suidlanders, Oorlogsverklaring|

Aanslae Kom

Suidlander Bestuur is sopas ingelig dat daar hoëvlak Afrikanerbond besluite geneem is om ‘n hernude aanslag teen die Suidlanders te loods. Volgens beplanning, gaan daar nou weer ‘n vlaag leuens opgedis word om ‘n aantal senior Suidlander leiers en betrokkenes persoonlik te diskrediteer. Hierdie is ‘n tyd waar die aanslag baie fel en onophoudelik teen [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:12+00:00 11 November, 2015|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Die Reus, Oorlogsverklaring|

Kommunistiese Verval

Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Bekende landbou-ekonoom, Fanie Brink, het ‘n meestersgraad in landbou-ekonomie en meer as 40 jaar ondervinding in landbou. As senior ekonoom en Adjunk-Hoofbestuurder: Navorsing en Ontwikkeling by Graan SA tot en met 2006, dra sy projeksies van landbou in Suid Afrika baie water. Wat Fanie Brink egter [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:12+00:00 30 Oktober, 2015|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Doringbos Regering, Hoekom Suidlanders, Oorlogsverklaring|

Die Reus Bevestig

Ons herinner u graag aan die Suidlanders Verklaar Oorlog reeks en beveel sterk aan dat u dit lees as u nog nie het nie. Ons projeksies in daardie reeks het getoon dat soos ons hulle noem “Die Reus” in beplanning is om as tussentydse regering op te staan sodra onstabiliteit toeneem. Hierdie koalisie van Afrikanderbond-beheerde [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:21+00:00 05 Oktober, 2015|Kategorieë: ANC, Belangrike Ontleding, Die Reus, Hoekom Suidlanders, Oorlogsverklaring|

Wit Reus Versus Swart Elite

Jimmy Manyi by die Black Management Forum Na die openbaarmaking van die Doringbos-geldreus word hulle nou deur die ANC regering en sy filiale geteiken en geblameer vir die swak transformasie wat oor die laaste 20 jaar bereik is. Vandat die magtige ANC in ’94 die leisels oorgeneem het, kon hierdie [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:39+00:00 25 Augustus, 2015|Kategorieë: Ander, Die Reus, Ekonomie, Oorlogsverklaring|Sleutelwoorde: , , |

Wees Uiters Versigtig

U sal onthou hoe ons in die ‘Suidlanders Verklaar Oorlog’ reeks ons ware vyand, die Broederbond met sy hele netwerk van filiaal organisasies uitgewys het. Derduisende mense het intussen die reeks artikels daaroor gelees en die terugvoer wat ons daaroor ontvang het, was ongelooflik. Ons het ook in daardie reeks genoem dat hierdie openbaarmaking van [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:40+00:00 17 Augustus, 2015|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Oorlogsverklaring|Sleutelwoorde: , , |

Suidlanders Verklaar Oorlog

Maandag begin ons met ‘n baie belangrike reeks met die naam “Suidlanders verklaar oorlog.” Hierdie is ‘n baie belangrike ontleding van ons politieke geskiedenis en huidige stand van sake. Daar is sekere magte wat baie aktief die Suid Afrikaanse ekonomie, politiese speelveld en talle ander gebeure bestuur en beïnvloed. Hierdie artikel gaan u in geen [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:56+00:00 16 Julie, 2015|Kategorieë: Die Reus, Oorlogsverklaring|