Logistiek 24 – Sanitasie

Sanitasie word, soos met water- en kragvoorsiening, op verskillende vlakke van skaal uitgevoer. Hier hang dit af, soos met ander gevalle ook, hoe groot die gemeenskap is wat bedien moet word, asook die infrastruktuur wat reeds bestaan by ‘n area van verblyf. Op geen stadium, tensy daar vir ‘n baie kort tyd soos bv. een …

Logistiek 23 – Deel 2

Hou die volgende in gedagte om te bepaal hoe watervoorsiening gaan funksioneer. Die ligging van waterbronne vanaf die punte van verspreiding. Die hoeveelheid water wat beskikbaar is vir die ledetal wat bedien moet word. Die vermoë om water af te lewer teenoor die praktiese vermoë van lede om te kollekteer. Die materiële koste van water …

Logistiek 23 – Deel 1

Water Die bestuur van watervoorsiening geskied soos met krag op verskillende vlakke. Dit begin op ‘n primitiewe en eenvoudige vlak waar groepe op plase vertoef, maar brei dan ook uit na groter skaal waar dorpe se watervoorsiening bestuur moet word en daarna ook totale gebiede wat gesentraliseerde watervoorsieningsisteme gebruik. Watervoorsiening is uiters afhanklik van elektrisiteitbeskikbaarheid …

Logistiek 22 – Deel 2

Krag Alhoewel die verwagting is dat kragnetwerke kortliks na anargie uitbreek in duie sal stort, is dit ook so dat daar sekere dele van die land is waar sommige krag steeds opgewek kan word. Verskeie natuurlike kragbronne soos windkrag, sonkrag en hidro-kragopwekking sal tot ‘n mindere mate in sekere plekke beskikbaar wees. Om hierdie stelsels …

Logistiek 20

Landbou Die derde sub-departement onder Logistieke bestuur na anargie uitbreek is Landbou. Onder Landbou is daar twee afdelings genaamd Boereskakeling en Beplanning. Ons bespreek nou die afdeling Boereskakeling onder hierdie sub-departement Landbou. Boereskakeling is van kardinale belang in ‘n tyd van anargie aangesien kommunikasievlakke, tegnologie en middele uiters skaars sal wees in sulke omstandighede. In …

Logistiek 19

Stoor en Beheer: Voertuie Kort na die ontvangsproses in sektore begin behoort vragmotors se vorderingsproses afgehandel te wees. Ander voertuie sal nou beskikbaar begin raak wat nie deel van die invorderingsproses uitgemaak het nie. Aangesien gewone voertuie  (motors en bakkies) asook trekkers en sleepwaens toenemend in veilige gebiede sal arriveer, kan sulke voertuie wat nie …

Logistiek 18

Stoor en Beheer: Tegniese Hulpmiddele Die Stoor en Beheer funksie van tegniese hulpmiddele is die voortsetting van Stoor Beheer en is verantwoordelik vir afdeling van tegniese hulpmiddele na afdelings, sektore, HK’s en projekte soos wat dit benodig word. Onthou dat die invordering van hierdie items weereens soos met alle ander invorderingsafdelings tydelik van aard is …

Logistiek 17

Vars Produkte Verspreiding (Onder sub-departement Stoor en Beheer) Die verspreiding van vars produkte onder sub-departement Stoor en Beheer behels ‘n paar hoofrolle wat vervul moet word: Die eerste is die implementering van programme om die verbouing van vars produkte te begin en voort te sit. Onthou dat die vorderingsaksie op vars produkte ‘n tydelike rol …

Logistiek 16 Vervolg

Stoor En Beheer: Brandstof – Deel 2 Een van die vroegste beheerfunksies wat uitgevoer moet word is tussen vlugtelinge en hul voertuie so spoedig as moontlik na ‘n onttrekkingsituasie plaasgevind het. Persone wat in hierdie vlugtelingsituasie deelneem se voertuie sal op verskillende vlakke wees met betrekking tot brandstof. Wanneer die totale konvooi vlugtelinge verder beweeg …