NOOD SMS/WHATSAPP 2018-03-05T11:56:44+00:00

Wees ingelig.

Word deel van die Whatsapp netwerk. Weet wat vertel die nuus jou nie. Vul die debietorder vorm in en ons laai u op die stelsel.

Debiet Order Vorm

Aanvaar maandlikse bedrag *
R69 p/maand

In watter taal wil u boodskappe ontvang?
AfrikaansEnglish

Opsionele Insidente Verifierings Kontak

Sou u belangstel om beskikbaar te wees, dat as daar gerigte van insidente/protesoptogte in u area is dat ons u mag kontak om dit vir ons te verifieer? Indien Ja, vul asb u dorp naam of stad naam & voorstad naam in, indien Nee ignoreer die volgende velde.

Ja, ek mag gekontak word om insidente te verifieer:

Bankbesonderhede

Datum van aftrekking
1ste5de15de25ste

Rekening tipe
SpaarTjek

Baie Belangrik NB!!

U sal 'n geautomatiseerde epos ontvang met die debiet order ooreenkoms dokument.

Druk en teken asb die epos voor ons u op die stelsel kan laai.

Vat 'n foto van die getekende instruksie en Whatsapp dit na 071 483 0132 of scan dit en epos na navrae@suidlanders.co.za

As u nie die epos binne die volgende uur ontvang het nie, kyk in u Spam/Junk lêer of maak seker u het die regte epos adres in die vorm ingevul

Aanvaar voorwaardes en termes *
Aanvaar*