Skakel In en Wees Gereed

10 – 15 Jaar gelede was dit baie moeilik vir  mense om te glo dat totale anargie moontlik is. Daar was selfs ‘n bespotting gemaak van die wat voorgestel het dat dit ons voorland is. Daardie dae was almal nog gefokus op die nuwe reënboognasie en beloftes van voorspoed. In daardie dae het Gustav Muller [...]

Deur | 2016-11-15T20:29:44+00:00 15 November, 2016|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|Sleutelwoorde: , , , |

Soek Jy Leier?

Pieter Gaybba Hoof Departement Weerbaarheidsopleiding vir HK gebiede Gustav het oor die laaste twee maande ‘n baie kragtige geestelike boodskap aan die volk gebring. Daar is profesieë uitgespreek wat ons almal gaan raak. Die keuse wat ons almal moet maak is of jy jouself insluit daarby of nie. Waar plaas [...]

Deur | 2016-11-09T21:22:27+00:00 07 Mei, 2015|Kategorieë: Geestelik|Sleutelwoorde: |

Boodskap van Gustav

Daar is soveel van ons mense wat opreg hul alles gee vir hierdie saak. Dit sonder erkenning, betaling of dank. Weet dat hierdie werk tot eer van ons Vader in die hemel is, en gedoen word omdat ons daartoe geroep is.

Deur | 2016-11-09T21:22:57+00:00 09 Maart, 2015|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing|Sleutelwoorde: |

Kragtige Boodskap gelewer deur Gustav

Yvonne Rudman Provinsiale leier Sentraal Transvaal Op 13 Februarie het ons Suidlander leier,  Gustav Müller sy eerste van ‘n reeks “Geestelike weerbaarheid” preke gelewer in Pretoria.  Mense het van Middelburg, Cullinan, MooiNooi, Brits, Hartbeespoort, Pretoria Noord, Pretoria Oos, Moot, Centurion en Midrand gekom om dit by te woon. Die boodskap was [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:05+00:00 20 Februarie, 2015|Kategorieë: Geestelik|Sleutelwoorde: |

Gustav Müller Vergadering Verskuif Na Millenium Laerskool

Bertus Schwan Provinsiale leier Wesrand Waar:                    Laerskool Millenium, Krugersdorp Wanneer:             15 Februarie 2015 Tyd:                      10:00 Aanwysings: Ry vanaf Keywest winkelsentrum in die rigting van Randfontein. Draai links by vyfde verkeerslig, draai weer links by eerste straat, draai weer links by eerste straat, dan is die skool aan die linkerkant. Kom [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:06+00:00 13 Februarie, 2015|Kategorieë: Ander|Sleutelwoorde: |

Gustav Vergadering Migdol

Martin Bloem Verre-Wes Transvaal Provinsiale Leier Datum: 17 Februarie Plek: My plaas te Migdol Tyd is 18:30 vir 19:00 (Moet asb nie laat wees nie, aangesien ons stiptelik om 19:00 gaan begin. Bring asb eie stoel saam. Koffie en tee sal na die tyd beskikbaar wees. Vir aanwysings of enige verdere navrae kan u my [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:06+00:00 12 Februarie, 2015|Kategorieë: Ander|Sleutelwoorde: |

Gustav Toerprogram

Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief ‘n Baie belangrike geestelike boodskap wat inskakel by die toestand van ons land en die noodplan wat daarop volg word deur Gustav Muller gebring in ‘n reeks van 4 vergaderings. Die eerste vergadering op Vrydag 13 Februarie vind plaas by Wonderboom [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:06+00:00 09 Februarie, 2015|Kategorieë: Opleiding|Sleutelwoorde: |

Gustav Toerprogram

Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief Gustav sal na beplanning in Februarie ‘n toer in Gauteng area onderneem. Die boodskap wat hy bring is Geestelike weerbaarheid en ons kan sterk aanbeveel dat u bywoon. Dit is belangrik dat ons die geestelike perspektief moet hê wanneer ons gekonfronteer [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:16+00:00 24 Januarie, 2015|Kategorieë: Opleiding|Sleutelwoorde: |

Geestelike Weerbaarheid deur Gustav Muller: Weskaap Westelik

Willem Viljoen Provinsiale Leier Weskaap Westelik Spreker:   Suidlander leier, Gustav Muller Plek:        10 Hawke Straat, Penhill Tyd:         14:00 Datum:    24 Januarie 2015 GPS 33059'39.10"S   18043'39.40E Bring eie stoele saam. Ek wil 'n beroep doen op elkeen om dit by te woon.  Ons weet nie of daar weer so 'n geleentheid sal wees nie". [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:17+00:00 20 Januarie, 2015|Kategorieë: Geestelik|Sleutelwoorde: , |

Nuwejaars wens van Gustav

Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief “die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke, maar oor jóú… ” So het daar die 2015de jaar vanaf ons Verlosser se kruisiging aangebreek en uit (goeie gewoonte) stuur ons vir mekaar seënwense heen en weer… Dankie vir elkeen [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:26+00:00 01 Januarie, 2015|Kategorieë: Geestelik|Sleutelwoorde: |