Skakel In en Wees Gereed

10 – 15 Jaar gelede was dit baie moeilik vir  mense om te glo dat totale anargie moontlik is. Daar was selfs ‘n bespotting gemaak van die wat voorgestel het dat dit ons voorland is. Daardie dae was almal nog gefokus op die nuwe reënboognasie en beloftes van voorspoed. In daardie dae het Gustav Muller [...]

Deur | 2016-11-15T20:29:44+00:00 15 November, 2016|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|Sleutelwoorde: , , , |

2 November

Hiermee ‘n kort ontleding van ons benadering tot die beplande protesoptogte van die 2de November. In ’92 en ’93 was die gewapende konflik tussen ANC en IFP op sy hoogste in die Katoris gebied (Katlehong, Vosloorus en Tokoza.) Gewapende SDU’s (Self Defence Units) het in groepe rondgeloop en ANC of IFP woongebiede teen mekaar ‘beskerm.’ [...]

Deur | 2016-11-09T21:18:48+00:00 31 Oktober, 2016|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding|Sleutelwoorde: , , , , , |

Connect The Dots And… Click

SA Prepper – Time to sit up and take notice of local and international events that can impact on your lives, well-being, safety and security. THE SOUTH AFRICAN GOVERNMENT GIVES NOTICE THAT IT WILL BE WITHDRAWING FROM THE INTERNATIONAL CRIMINAL COURT The ANC government without approval of parliament has given notice of its intention to [...]

Rewolusie Aanstekers Deel 1 – Martelaars

Suid Afrika het lankal  reeds die toestande wat nodig is om ‘n rewolusie te veroorsaak. Verval van noodsaaklike infrastruktuur soos elektrisiteit, watervoorsiening en brandstof reserwes. Uiters hoё vlakke van werkloosheid Gevaarlike vlakke van rasse- en etniese polarisasie en spanning Onbevoegdheid en korrupsie in die regering Verval van dienslewering en daaropvolgende landswye protesaksie Ekonomiese stagnasie [...]

Deur | 2016-11-09T21:18:56+00:00 26 Oktober, 2016|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , , , , |