Skakel In en Wees Gereed
10 – 15 Jaar gelede was dit baie moeilik vir mense om te glo dat totale anargie moontlik is. Daar was selfs ‘n bespotting gemaak van die wat voorgestel het dat dit ons voorland is. Daardie dae was almal nog gefokus op die nuwe reënboognasie en beloftes van voorspoed. In daardie dae het Gustav Muller [...]