Vuurwapen Lisensiëring – Deel 2

In die vorige deel het ons bespreek hoe om bevoegdheid by die staat te ontvang om sodoende aansoek te kan doen vir 'n wettige vuurwapen lisensie. In hierdie deel bespreek ons hoe om aansoek te doen vir 'n wapen wat nie spesiale status soos toegewyde sportskut of jagter nodig het nie (semi-outomaties). Alvorens u vir [...]

Deur | 2016-12-19T11:01:16+00:00 19 Desember, 2016|Kategorieë: Voorbereiding|Sleutelwoorde: , , |

Vuurwapen Lisensiëring – Deel 1

In ons toewyding om alles wettig te hou bring ons graag as deel van die tegniese voorbereiding maand ‘n reeks wat in eenvoudige detail aan u verduidelik hoe om ‘n gelisensieerde vuurwapen te bekom. Moenie ‘n vuurwapen onwettig aanskaf nie, dit is teen Suidlander beleid. Met die reeks sal ons u wys en verduidelik hoe [...]

Deur | 2016-12-13T20:55:35+00:00 13 Desember, 2016|Kategorieë: Voorbereiding|Sleutelwoorde: |

Vuurwapens Deel 1

Bertus Schwan Provinsiale leier Wesrand Goeie dag Suidlanders, ek wil graag oor die volgende weke kort en kragtige inligting gee m.b.t vuurwapens, vuurwapen hantering en ook die wetgewing van die gebruik daarvan. Ek glo hierdie inligting is brood nodig vir almal van julle wat wettige vuurwapens het of ‘n wettige [...]

Deur | 2016-11-09T21:23:48+00:00 19 November, 2014|Kategorieë: Voorbereiding|Sleutelwoorde: |