Vuurwapen Lisensiëring – Deel 2

In die vorige deel het ons bespreek hoe om bevoegdheid by die staat te ontvang om sodoende aansoek te kan doen vir ‘n wettige vuurwapen lisensie. In hierdie deel bespreek ons hoe om aansoek te doen vir ‘n wapen wat nie spesiale status soos toegewyde sportskut of jagter nodig het nie (semi-outomaties). Alvorens u vir …