rwanda2Klimaat

Soos met die vorige skrywe genoem, gaan ons weer kyk na die getalle wat tans gereed is om toe te tree tot die konflik. Voor ons daarby kom, kyk ons eers na die klimaat wat nodig is, en waarin Suid Afrika tans verkeer, om so ‘n gewelddadige konflik te ontketen.

Daar is verskeie gewilde teorieë wat indiep op die klimaat wat vereis word wanneer een faksie, ras, geloofsgroep of ander groep teenoor ‘n ander in konflik tree. Een van die meer gewilde teorieë staan bekend as die geleentheid-koste teorie (Opportunity cost theory.)

Aanhaling uit The Households in Conflict Network deur The Institute of Development Studies, University of Susex – ‘n studie van die kondisies wat geheers het voor die Rwanda volksmoord deur Willa Friedman. “These theories focus on the low expected value of alternative endeavours on the part of potential participants in violence. These theories have a strong tradition in many social sciences, from economic and political science focusing on explicit opportunity cost of engaging in destructive activities, to sociology, focusing on a weaken desire to continue to participate in society with rules that may not be perceived to provide any benefit to the individual. These theories predict that the lower the level of resources held by potential aggressors or the fewer opportunities he or she has to improve his or her welfare through productive endeavours, the more likely he or she will be to participate in violence. If these theories are true, then increases in employment and education should all be associated with a reduction in participation in violence.”

Daar is in elke samelewing ‘n produksie opbrengs in direkte teenstelling met die koste van toetrede tot geweld. Die gemiddelde blanke man werk hard omdat sy produksie vir hom groot voordeel en opbrengs inhou. Ons verdien ‘n goeie salaris.

Vir die gemiddelde blanke is die koste of risiko om eerder in geweld of misdaad ‘n bestaan te maak, nie die moeite werd nie. Daarom bereken ons elkeen die “production cost” verhouding en kies om eerder te werk vir ‘n inkomste.

Onder die werklose swart gemeenskap is daardie balans egter nie dieselfde nie. Die geleentheid  wat die gemiddelde, moontlik reeds werkose, swartman vandag het om ‘n noemenswaardige inkomste te verdien, is skraal. Dit in vergelyking met ‘n aanvaarbare risiko koste wanneer hy gewelddadig beslag lê (steel,) maak dit vir meeste die moeite werd om laasgenoemde opsie te kies.

Wanneer ‘n geleentheid hom voordoen om in massa optrede deel te neem in ‘n uitwissing en plundering vlaag, kantel die produksie-koste verhouding totaal in die guns van gewelddadige konflik.

Hierdie is een belangrike aspek van die klimaat wat tans in Suid Afrika heers. Hierby kan die hoë vlakke van polarisasie tussen wit en swart getel word. ‘n Emosie word nou deur anti-wit haatspraak by die produksie-koste berekening gevoeg.

Emosie is ‘n uiters gevaarlike bestandeel om by ‘n rewolusionêre klimaat gevoeg te word. Die komende konflik sal nie net berekend wees nie, maar hoogs emosioneel en opgesweep.