Kos

  • Blikkies Hoender
  • Blikkies Bullybeef
  • Blikkies Ertjies
  • Blikkies Gemengde groente
  • Pakkies Tuna
  • Soja
  • Kruie en speserye en souse
  • Gedroogde groente en uie
  • Soppoeier (goedkoop enkanas sous oor pap gebruik word)
  • Smash
  • Rys
  • Koring
  • Mieliemeel
  • Koekmeel
  • Suurdeeg
  • Spaghetti
  • Suiker
  • Suiker pilletjies (indien nodig vir diabete)
  • Koffie
  • Tee, rooibos
  • Melkpoeier
  • Shakes soos Complan met hoë voedingswaarde)
  • Sout (ook handig vir bv. keelseer)
  • Kits pappe (Morvite is baie goedkoop en voedsaam)
  • Grondboontjies
  • Rosyne
  • Gedroogde vrugtestafies
  • Hoogs gekonsentreerde aanmaakkoeldrank soos Sweeto
  • om die slegte smaak van watersuiwering spille te absorbeer
  • Cyenne pepper medisinale eienskappe, word later bespreek)
  • Kaneel – (medisinale eienskappe, word later bespreek)
  • Gemmer (medisinale eienskappe, word later bespreek)
  • Olie
  • Asyn