Medies

  • Pynpille
  • Hoesgoed (Vicks onder voetsole gesmeer baie goed om hoes te beheer)
  • Immodium
  • Valoid
  • Antibiotika (indien moontlik)
  • Disprins (vir pyn en om bloed teverdun)
  • Pleisters
  • Watte
  • Verbande
  • Deppers
  • Medisinale alcohol
  • Spuitnaalde
  • Baie dun vislyn
  • Naalde
  • Multi Vitamien pille
  • Yster pille
  • Calsium
  • Magnesium ens
  • Koeksoda
  • Engelse Sout
  • Medikasie vir spesifieke gesondheid kondisies – Hartpille, asmapompies, ens
  • Naelknipper, tweezers
  • Tampons om bloeding in wonde te keer