Aansluitings Neem Toe

Druppel kleinSedert Desember het ons aansluitings geweldig toegeneem. Dit wil voorkom asof die geweldige rasse-polarisasie wat sigbaar geraak het na ‘n vlaag van rassehaat uitsprake in Desember, kommer by mense laat ontstaan. Baie mense sien nou watse afmetings verdeeldheid tussen swart en wit in SA aanneem.

Dit is natuurlik ‘n noemenswaardige faktor in terme van die komende rassekonflik. Ons wil graag almal bedank wat op ons stelsels inskakel. Ons wil ook hiermee alle nuwe intekenaars welkom heet by die Suidlanders familie. Meer en meer mense sien die waarde van ‘n professionele volksgerigte noodplan, die enigste in sy soort.