Ons toerspan het weer ‘n baie goeie onderhoud gevoer op ‘n radiostasie in Amerika met Jared Taylor. Hierdie stasie bedien ‘n groot sektor van die konserwatiewe VSA gemeenskap. Lekker luister.