Kommentaar van Suidlanders https://www.suidlanders.co.za/argief/ Knegte van die Allerhoogste teen die wêreld vry Mon, 30 Jan 2017 21:13:47 +0000 hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.5.2 Kommentaar op Nog ‘n aanslag deur willie van niekerk https://www.suidlanders.co.za/argief/nog-n-aanslag/comment-page-1/#comment-23340 Tue, 09 Jul 2013 12:07:00 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6202#comment-23340 Ek stem heel hartig saam plaas n wag voor jou mond die vyand
Het oorals ore en sal. Nie huiwer om vals leuns te verspry om
Onmin te veroorsaak

]]>
Kommentaar op Die Plan deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/die-plan/comment-page-1/#comment-23335 Tue, 09 Jul 2013 07:37:45 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=5040#comment-23335 In antwoord op Celia Tjaden.

Nommers onder “KONTAK”

]]>
Kommentaar op Noodplan formules deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/noodplan-formules/comment-page-1/#comment-23334 Tue, 09 Jul 2013 07:35:55 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6149#comment-23334 In antwoord op Yolande Stevens.

Yolande die kontak besonderhede is onder KONTAKTE, skakel vir Pierre-Andre in Bloem, hy sal help

]]>
Kommentaar op Die Suidlander doelwit. deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/die-suidlander-doelwit/comment-page-1/#comment-23332 Tue, 09 Jul 2013 07:30:37 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6198#comment-23332 In antwoord op Angie.

Angie ons het hierdie punt al soveel keer bespreek. Ons gaan nie onttrek nie, mense gaan vanself onttrek, dit is nie ons plan nie, dit gaan self gebeur. Die lede wat voorberei het gaan vlugtelinge ontvang by veilige punte. As ons ontvangs voorbereiding tref omdat ons weet mense vlug vanself in tye van nood, raak dit nou ons verantwoordelikheid om hulle vluggereed te kry? Ons het nogtans baie groepe regoor die land wat hulp aanbied aan mense wat finansieel sukkel met voorbereiding. As hierdie mense inskakel en aktief in so ‘n groep raak sal daar hulp aangebied word.

]]>
Kommentaar op Noodplan Formules vervolg deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/6166/comment-page-1/#comment-23331 Tue, 09 Jul 2013 07:18:20 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6166#comment-23331 In antwoord op Joseph Jansen van Vuuren.

U kan klik op aansluiting bo aan die webblad, al die inligting is daar, vir verdere navrae kan u kyk na die nommers onder die “KONTAK” skakel.

]]>
Kommentaar op Site for Mandela’s funeral being readied deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/site-for-madibas-funeral-being-readied/comment-page-1/#comment-23330 Tue, 09 Jul 2013 07:16:47 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6194#comment-23330 In antwoord op Gert.

Gert ek stel voor jy gaan lees meer oor die noodplan en wat ons se, as jy sulke oningeligte vrae op kommentaar stel sien ongeveer 10 000 lesers per dag hoe min jy weet. Niemand vlug as Mandela sterf nie, dit is nie Suidlander prosedure nie. Ja die blad sal nog bestaan want ons voospel niks rakende sy dood nie, ons identifiseer dit net as ‘n risiko tyd. Van ‘n slagting na die sokker dra ons nie kennis nie, wie is die lede? Koop gerus die handleiding dan hoef jy nie na stories te luister nie. Vra gerus nog lawwe vrae, ons sal almal so on-ontwykend as menslik moontlik beantwoord, en hou maar op maak of jy dink dit is ‘n grap, jy is bekommerd genoeg om ons webblad te lees.

]]>
Kommentaar op Noodplan verklaring deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/noodplan-verklaring/comment-page-1/#comment-23329 Tue, 09 Jul 2013 07:04:05 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6146#comment-23329 In antwoord op Regie.

Bo aan die bladsy is daar ‘n “menu” Die eeste is “TUISBLAD” dan “KONTAK” dan “WINKEL” ens. Klik op “KONTAK”, wag ‘n paar sekondes, daar sal ‘n blad oopmaak met baie nommers.

]]>
Kommentaar op Risiko deur Bestuur https://www.suidlanders.co.za/argief/risiko/comment-page-1/#comment-23328 Tue, 09 Jul 2013 06:55:22 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6171#comment-23328 In antwoord op koos.

Ons daag jou uit vir ‘n debat oor die saak Koos, kontak ons by [email protected] vir reelings

]]>
Kommentaar op Risiko deur koos https://www.suidlanders.co.za/argief/risiko/comment-page-1/#comment-23293 Mon, 08 Jul 2013 10:28:03 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6171#comment-23293 In antwoord op Bestuur.

Ons sal heel anderkant uitkom!

]]>
Kommentaar op Risiko deur koos https://www.suidlanders.co.za/argief/risiko/comment-page-1/#comment-23292 Mon, 08 Jul 2013 10:24:57 +0000 https://www.suidlanders.co.za/argief/?p=6171#comment-23292 In antwoord op edmund.

Ek hoop jou voorraad hou want ‘n gedugte teenstander gaan jou issoleer daar in die veld.

]]>