2019 Weerbaarheidskamp Student Feedback

From the perspective of Luke Moore Day 1: Arrival 13:00 Arrived at the main gate. Greeted other early comers and killed some time before the gate opened. 14:00 Gates opened. We drove for 10 kilometers till we reached the camp grounds. Unpacked our vehicles and awaited instructions on the parade ground. 14:30 Fell in. Welcomed [...]

Deur |2020-02-17T16:03:33+02:0017 Februarie, 2020|Kategorieë: Ander|

Suidlanders Geloftediens en Prysuitdeling 16,17 Desember 2019

Geloftediens te Vanderkloof Waar: By die Sandgat Wanneer: 08h00 vir 08h30 16 Desember 2019 Diens word gelei deur Ds. Frikkie Neser Koffie en tee sal bedien word. Koeldrank en water te koop. Toegang gratis Geloftediens by die Weerbaarheidskamp buite Hopetown Waar: Slypsteen Safaris (https://goo.gl/maps/AbApPkqGrkJov8a66) 29°27'17.1"S 23°51'50.3"E Wanneer: 09h30 vir 10h00 16 Desember 2019 Diens word [...]

Deur |2019-12-13T11:21:40+02:0013 Desember, 2019|Kategorieë: Ander|

Belangrike Aankondiging

Oor die afgelope jare het die Suidlander Noodplan inisiatief tot ‘n formidabele instansie gegroei. ‘n Baie belangrike tyd kom nou grootliks tot ‘n einde.  Die groeiproses tot nou was o.a ‘n keuringsproses van leiers vir die toekoms. Ons staan voor ‘n tydperk van verval waarin derduisende mense uit nood en vrees by ons gaan aansluit. [...]

Deur |2020-01-13T19:53:39+02:0002 Desember, 2019|Kategorieë: Ander|

O-TVL SEKTOR OPLEIDINGS KAMP 8-10 NOVEMBER 2019

PLEK: MIDDELBURG Goeie dag Suidlanders en volksgenote ... O-Tvl hou weer 'n interessante opleidingskamp in November ... Almal is baie welkom om die kamp by te woon ... Kom kamp vir die naweek saam met ons en neem deel aan verskillende oefeninge en aktiwiteite of kom net vir die Saterdag deur ... Al ons departemente [...]

Deur |2019-10-16T09:44:18+02:0016 Oktober, 2019|Kategorieë: Ander|

GOUDVELD KAMP 18-20 OKTOBER

Let wel ons het weens onvoorsiene omstandighede die datum verander na 18-20 Oktober.  Die kampterrein verander ook en dit sal nou by Boerehart buite Virginia wees. Die program is as volg: Inleidings vergadering Vrydagaand 18:00. Vertoning en bespreking van video materiaal wat handel oor die rewolusionêre klimaat 19:00. Huisvoorbereiding Saterdag 08:00. Grypsak demonstrasie 08:30. Konvooi [...]

Deur |2019-10-16T09:34:20+02:0016 Oktober, 2019|Kategorieë: Ander|

Logistiek 16 Vervolg

Stoor En Beheer: Brandstof – Deel 2 Een van die vroegste beheerfunksies wat uitgevoer moet word is tussen vlugtelinge en hul voertuie so spoedig as moontlik na ‘n onttrekkingsituasie plaasgevind het. Persone wat in hierdie vlugtelingsituasie deelneem se voertuie sal op verskillende vlakke wees met betrekking tot brandstof. Wanneer die totale konvooi vlugtelinge verder beweeg [...]

Deur |2019-09-23T10:05:44+02:0007 Oktober, 2019|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 16

Stoor en Beheer: Brandstof – Deel 1 Die stoor en beheer funksie van brandstofreserwes is moontlik die belangrikste logistieke bate wat bestuur moet word van alle ander logistieke hulpmiddels. Daar is verskeie plekke waar brandstof vanaf ingevorder gaan word of onder bewaking geplaas word. Die eerste hiervan begin reeds tydens die onttrekking en lank voordat [...]

Deur |2019-09-23T10:05:33+02:0006 Oktober, 2019|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 15

Stoor en Beheer: Graan Soos met vee is hierdie stoor en beheer funksie van graan ‘n langtermyn bestuursfunksie waarby rantsoene vanaf silos versprei word na vlugtelinggemeenskappe in sekere sektore. Die verskil hier is dat daar veel minder graansilos voorkom as in vergelyking met veeverspreiding. Die uitdaging vir hierdie afdeling is om graanverspreiding binne sy sektorgebied, [...]

Deur |2019-09-23T10:05:22+02:0005 Oktober, 2019|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|