Logistiek 24 – Sanitasie

Sanitasie word, soos met water- en kragvoorsiening, op verskillende vlakke van skaal uitgevoer. Hier hang dit af, soos met ander gevalle ook, hoe groot die gemeenskap is wat bedien moet word, asook die infrastruktuur wat reeds bestaan by ‘n area van verblyf. Op geen stadium, tensy daar vir ‘n baie kort tyd soos bv. een …

Logistiek 6 – Deel 2

SEKURITEIT Huisvoorbereiding – Kluiskamer In die gewelddadige kultuur waarin Suid Afrika verval met beide misdaad en gewelddadige protesaksies wat deesdae al meer na blanke woongebiede oorspoel, is een van die noodsaaklikste sekuriteitstoevoegings tot u huis, ‘n “saferoom.” Meeste van u behoort die dramatiese tonele te onthou van Jodie Foster in die film ‘Panic Room.’ Kom ons …

Logistiek 6 – Deel 1

Sekuriteit Die familie se sekuriteitsvoorbereiding moet onder geen omstandighede afgeskeep word nie. Hier praat ons nie net van wapens nie, maar opleiding, oefeninge, veiligheidsmaatreëls, ens. vorm deel van sekuriteit. Begin deur sekerheidsmaatreëls vir u familie in te stel rakende huis en vir kampsekerheid vorentoe. Huisvoorbereiding Ons mense is oor die algemeen goed voorberei vir ‘n …

Logistiek 2

Die tweede voorbereidingsaspek van die Hoof van Logistiek Voorbereiding, is om te sorg dat lede deeglike kennis en bystand ontvang in hul algemene voorbereiding. Onthou dat nuwe lede nie eers die basiese beginsels van voorbereiding ken nie. Wees geduldig met nuwe lede en bespreek elkeen van die aspekte van voorbereiding in spesiale sessies. Doen dit …

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 2

Die volgende stappe kan geneem word om ons in hierdie tye en die tye wat kom in ‘n beter posisie te plaas: Ons het oor die jare kos voorrade opgebou, kamp toerusting aangeskaf, brandstof, medies, alles wat ons aan kon dink of bekostig. Dit sal wanneer dinge ineenstort ons in die beste posisie plaas om …

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 1

Ons ekonomiese vooruitsigte was nog nooit so sleg soos nou met die impak wat grondonteiening op die ekonomie gaan hȇ nie. Behalwe vir voedselsekerheid en ‘n enorme impak op die ekonomie van die landboubedryf, gaan gekonfiskeerde plase se eienaars nie meer banklenings kan diens nie. Die impak wat dit op die bankwese sal hȇ, asook …

Simon Roche op Infowars saam met David Knight

[fusion_builder_container hundred_percent=”no” hundred_percent_height=”no” hundred_percent_height_scroll=”no” hundred_percent_height_center_content=”yes” equal_height_columns=”no” menu_anchor=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” status=”published” publish_date=”” class=”” id=”” background_color=”” background_image=”” background_position=”center center” background_repeat=”no-repeat” fade=”no” background_parallax=”none” enable_mobile=”no” parallax_speed=”0.3″ video_mp4=”” video_webm=”” video_ogv=”” video_url=”” video_aspect_ratio=”16:9″ video_loop=”yes” video_mute=”yes” video_preview_image=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” margin_top=”” margin_bottom=”” padding_top=”” padding_right=”” padding_bottom=”” padding_left=””][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ spacing=”” center_content=”no” link=”” target=”_self” min_height=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” id=”” background_color=”” background_image=”” background_image_id=”” background_position=”left top” background_repeat=”no-repeat” hover_type=”none” border_size=”0″ …

Wat Staan U Te Doen? – Deel 4

In die laaste deel in hierdie reeks, kyk ons na wat u te doen staan om uself in ‘n beter posisie te plaas met die verwagting van komende anargie en rassekonflik in Suid Afrika. Die bestuursstrukture is in plek, terreine geïdentifiseer, roetes beplan, en tientalle ander aspekte is oor die jare afgehandel. Die laaste sleutel …

Wat Bied Die Noodplan – Deel 3

In die vorige twee artikels, het ons gekyk na die toestande wat mag volg weens risiko toestande in Suid Afrika, en ook wat onstabiliteit regtig beteken. Die vraag nou is, watse opsies is daar vir ons? ‘n Span mense het oor die afgelope twaalf jaar begin om ‘n noodplan saam te stel om spesifiek hierdie …

Wat Is Die Effek Van Onstabiliteit – Deel 2

Gister het ons gekyk na hoe afhanklik die Suid Afrikaanse samelewing aan infrastruktuur en stelsels is. Gereeld hoor ons dat mense praat van onstabiliteit sou daardie stelsels en infrastruktuur in duie stort. Vandag vra ons die vraag: Hoe lyk dit as onstabiliteit in Suid Afrika sou voorkom? Die beste om dit te verstaan is om …