Aansluitingsprosedures: Suidlanders

Hoekom Suidlanders? Die Suidlander Noodplan is ‘n volksgerigte inisiatief om blankes die beste kans te gee op oorlewing as volskaalse rewolusie/anargie/volksmoord in SA uitbreek. Kortliks het ons  groeperingsplanne en veilige areas in plek as blankes noodgedwonge hul dorpe en stede sal moet verlaat. Volg gerus ons reeks op www.suidlanders.co.za wat “Suidlander Noodplan Fases” in fyn [...]

HK Dissiplinêre Optrede

Aan alle lede in Sentraal Transvaal en Noordwes Provinsies: Die volgende kommunikasie vanaf HK om u op hoogte te bring van gebeure en besluite deur HK personeel ten opsigte van die onlangse afdankings in die bogenoemde provinsies. Ter inleiding. Verstaan asseblief dat HK toegewyd elke dag besluite op ‘n strategiese vlak moet neem om een [...]

Deur |2019-02-26T16:06:13+02:0026 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike waarskuwing, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal|

Mobiliteit

In terme van voorbereiding, hier is die grootste risiko faktor, en sekerlik die enkele punt wat die meeste afgeskeep word. Mobiliteit. Maak nie saak hoe voorbereid jy is nie, as jy passief, onbeweeglik, nie-mobiel is, is jy ‘n ‘sitting duck.’ In tye van anargie is die sleutelfrase vir oorlewing, ‘movement is life.’ Beweeglikheid, mobiliteit, die [...]

Projeksies, Profesieë en Probleme

Suidlander bestuur het die verantwoordelikheid om baie konsekwent projeksies te formuleer wanneer ons waarskuwings uitreik of risikotye identifiseer. Fisiese waarneming van omstandighede wat stabiliteit bedreig vorm hier die fondasie van sulke projeksies. In die formulering daarvan is dit uiters noodsaaklik om op feite staat te maak en nie op gerugte waarvan daar nie bewyse is [...]

Deur |2018-11-28T12:12:40+02:0028 November, 2018|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Belangrike waarskuwing, Geestelik, Hoekom Suidlanders|

Die Doel Van Onttrekking

Min mense besef wat die doel van onttrekking werklik is. Min mense besef regtig hoe strategies die Suidlander Noodplan werklik aanmekaar gesit is. Die kundigheid wat ingespan is in die ontwerp van hierdie Noodplan prosedure is verstommend. Vandag, na byna twee dekades van beplanning, duisende ure en kilometers afgelê, kan ons met volle vertroue sê [...]

Voorbereiding Deel 3

In die vorige twee artikels in die reeks het ons gekyk na fisiese voorbereiding, en daarna na stelseloprigting en die funksionering van ‘n gemeenskap. Vandag wil ons fokus op die belangrikheid van psigiese en geestelike voorbereiding. Wanneer ‘n konfliksituasie uitbreek skep dit ‘n enorme angspsigose, ‘n tydperk van vrees, verwarring, stres en angs wat mense [...]

Skakel In

Mense raak erg bekommerd, met rede, oor die toestand in die land. Gister het Cyril Ramaphosa nie net aangekondig dat grondonteiening sonder vergoeding gaan voortgaan nie, maar ook genoem dat stedelike gebiede ook hervorm sal word. Die aggressie waarmee onteiening nou aangevoer word, is inderdaad kommerwekkend. Mense sal hulle moet voorberei vir drastiese optrede. Dit [...]

Suidlander Noodplan Fases: Deel 10

As ‘n geheel gesien na afhandeling van al die fases waaruit die Noodplan uitvoering bestaan, sal u besef dat daar ‘n groot verskil bestaan tussen ‘n idealistiese behoefte om iets te doen en realistiese uitvoerbaarheid en werkbaarheid van ‘n plan. Baie mense beskryf hul verwagte optrede deur ‘n ideaal uit te spreek. Dit opsigself beteken [...]

Woord Vir Ons Tyd

Dit gebeur gereeld dat die Vader met ons vanuit Sy Woord praat op sulke eenvoudige wyse dat dit amper as ‘too good to be true’ lyk. Miskien moet ons ons geloof ‘n bietjie meer as ‘n lewenswerklikheid begin sien. Miskien moet ons daardie stappie neem en net glo dat ons in werklikheid met Hom in [...]

Deur |2018-07-15T18:28:33+02:0015 Julie, 2018|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Belangrike waarskuwing, Geestelik, Hoekom Suidlanders|