Logistiek 24 – Sanitasie

Sanitasie word, soos met water- en kragvoorsiening, op verskillende vlakke van skaal uitgevoer. Hier hang dit af, soos met ander gevalle ook, hoe groot die gemeenskap is wat bedien moet word, asook die infrastruktuur wat reeds bestaan by ‘n area van verblyf. Op geen stadium, tensy daar vir ‘n baie kort tyd soos bv. een [...]

Logistiek 14

Die volgende sub-departement onder Logistiek in die bestuursprogram wat geïmplementeer word na ‘n vlugtelingsituasie ontstaan is Stoor en Beheer. Anders as met die funksie en doel van department Vordering, is hierdie ‘n baie meer permanente rol. Departement Vordering is spesifiek gefokus op die invordering en bewaking van logistieke bates in ‘n beginstadium wanneer alles nog [...]

Deur |2019-09-23T10:05:12+02:0004 Oktober, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 6 – Deel 2

SEKURITEIT Huisvoorbereiding – Kluiskamer In die gewelddadige kultuur waarin Suid Afrika verval met beide misdaad en gewelddadige protesaksies wat deesdae al meer na blanke woongebiede oorspoel, is een van die noodsaaklikste sekuriteitstoevoegings tot u huis, ‘n “saferoom.” Meeste van u behoort die dramatiese tonele te onthou van Jodie Foster in die film ‘Panic Room.’ Kom ons [...]

Logistiek 6 – Deel 1

Sekuriteit Die familie se sekuriteitsvoorbereiding moet onder geen omstandighede afgeskeep word nie. Hier praat ons nie net van wapens nie, maar opleiding, oefeninge, veiligheidsmaatreëls, ens. vorm deel van sekuriteit. Begin deur sekerheidsmaatreëls vir u familie in te stel rakende huis en vir kampsekerheid vorentoe. Huisvoorbereiding Ons mense is oor die algemeen goed voorberei vir ‘n [...]

Logistiek 4

Mediese Voorbereiding Daar is verskeie lyste saamgestel van medikasie en hierdie lyste moet aangepas word volgens elke familie se behoefte. Herinner families daaraan dat hulle ondersoek instel rondom hul eie mediese behoeftes soos kroniese siektes, allergieë, waarvoor hulle sensitief is soos son en koue, ens. asook hoe swangerskappe en voorbehoeding, babas, spesiale vrouebehoeftes en bejaardes [...]

Deur |2019-09-23T10:03:15+02:0026 September, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 3

Kosvoorbereiding Oor die jare het ons lede baie ondervinding en nuttige wenke aangeleer in terme van die voorbereiding, verpakking, berging, ens. van voedselvoorraad. Wat hier belangrik is om met lede te deel is nie net die eindelose lyste wat ons oor die jare saamgestel en aangepas het nie, maar ook hoe ‘n lid wat nou [...]

Deur |2019-09-23T10:02:51+02:0025 September, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding|

Logistiek 2

Die tweede voorbereidingsaspek van die Hoof van Logistiek Voorbereiding, is om te sorg dat lede deeglike kennis en bystand ontvang in hul algemene voorbereiding. Onthou dat nuwe lede nie eers die basiese beginsels van voorbereiding ken nie. Wees geduldig met nuwe lede en bespreek elkeen van die aspekte van voorbereiding in spesiale sessies. Doen dit [...]

Sektore – Deel 3

Die sektore en ontvangsproses wat binne hierdie sektore plaasvind moet deurentheid ingeoefen, opgeskerp, en nagegaan word. Hierdie evaluasieproses moet deurentheid plaasvind en word vir praktiese doeleindes eers stuk vir stuk gedoen totdat ons later ‘n nasionale sektor ontvangsoefening gelyktydig kan uitvoer. Met hierdie geleentheid sal Suidlander bestuur die sektorlyn per vliegtuig vanuit die lug nagaan [...]

Deur |2019-08-19T19:12:12+02:0021 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Sektore – Deel 2

Soos u kon sien in Deel 1 van hierdie reeks, is die Suidlander Noodplan geformuleer om ons ongeveer gelyktydig vanoor regoor die land ‘n groot veilige gebied te betree vanuit verskillende rigtings. Die penetrasiepunte is ongeveer 50 tot 100km vanaf mekaar geleë op die omtrek van hierdie groot veilige gebied. Elke penetrasiepunt is ‘n sektor [...]

Deur |2019-08-19T19:11:52+02:0021 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|