Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur |2019-07-09T19:15:56+02:0012 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 3: Fase 2

Fase 2 van die Noodplan het ten doel om groepe vinnig buite gevaar te plaas. Soos ons kan sien d.m.v ons gewelddadige protes moniteringstelsel vind die oorgrootte meerderheid gewelddadige protes in en om dorpe en stede plaas. Die Fase 2 punt is so gekies dat lede daar kan versamel en buite gevaar kan groepeer. Dit [...]

Deur |2019-07-09T19:15:43+02:0011 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Suidlander Noodplan – Deel 2: Fase 1

Die Suidlander Noodplan fases is baie fyn beplan om ‘n unieke aanpasbaarheid te skep deurdat die omstandighede bepaal wanneer daar van een fase na ‘n volgende oorbeweeg word. Dit het ook te doen met die wyse waarop ons as ‘n geheel kan optree aangesien wetgewing wat ons beperk en van toepassing is nie deurentheid dieselfde [...]

Deur |2019-07-09T19:14:29+02:0010 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]

Wesrand en JHB Vergadering

AFRIKAANS Suidlanders bied aan: Mnr Gustav Müller & Wynand du Toit. Vir almal in die Wesrand & Johannesburg Noordelike Voorstede gebiede. Vir bestaande lede & nuwe belangstellendes. Bring nuwe lede saam wat wil aansluit! Plek: Kleinvallai Onthaal Saal, Krugersdorp Pin: https://goo.gl/maps/4eQQdKYMcTUK2tn89 Datum: Dinsdag aand, 4 Junie Tyd: 18:30 Sien julle daar! SL Wesrand [...]

Deur |2019-05-30T08:23:34+02:0030 Mei, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing|

Gustav Müller & Wynand du Toit Toerprogram

VANDERBIJLPARK 2 Junie 2019 10h00 Erediens Vergadering Willem van Deventer 0792179005 J & B Pub & Grill, Cornwallis Harris St, Vanderbijlpark S. E. 7, Vanderbijlpark, 1911 ALBERTON (OOSRAND) 3 Junie 2019 18h00 vir 18h30 Eric Borman 0785028816 Vergadering 29 Charl Cilliers Ave, Alberton, 1450, [...]

Deur |2019-06-11T16:50:00+02:0027 Mei, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing|

Die Suidlanders Bewusmakingsveldtog

Ons het onlangs die sukses van ons internasionale bewusmakingsveldtog probeer bepaal met baie positiewe resultate. Het u geweet dat Lauren Southern se Farmlands dokumentêr waarin SL die hoofonderwerp was, al meer as 2.2 miljoen keer gekyk is (net op YouTube alleen?) Met die blootstelling wat ons nou al met Infowars, CNN, Russia Today, BBC, Harpers [...]

Deur |2019-05-21T10:01:38+02:0021 Mei, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders|

Wat Bied Die Noodplan – Deel 3

In die vorige twee artikels, het ons gekyk na die toestande wat mag volg weens risiko toestande in Suid Afrika, en ook wat onstabiliteit regtig beteken. Die vraag nou is, watse opsies is daar vir ons? ‘n Span mense het oor die afgelope twaalf jaar begin om ‘n noodplan saam te stel om spesifiek hierdie [...]

Belangrike Suidlander Informasie – Deel 1

Hierdie paasnaweek het duisende mense weer om die braaivleisvure gekla oor die toestande in Suid Afrika. Sommige optimisties vir verandering, ander minder. Ongeag van die hoop wat u mag koester oor die toekoms, om gereed te wees vir die effek van sosiale, ekonomies en/of politiese onstabiliteit of selfs ineenstorting is wys en verantwoordelik. In hierdie [...]

Deur |2019-04-25T09:36:38+02:0025 April, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders|