Logistiek 24 – Sanitasie

Sanitasie word, soos met water- en kragvoorsiening, op verskillende vlakke van skaal uitgevoer. Hier hang dit af, soos met ander gevalle ook, hoe groot die gemeenskap is wat bedien moet word, asook die infrastruktuur wat reeds bestaan by ‘n area van verblyf. Op geen stadium, tensy daar vir ‘n baie kort tyd soos bv. een [...]

Logistiek 9

Ruilhandel, dienste, en ander kommoditeite Een belangrike deel van voorbereiding is die ontwikkeling, of ten minste net die bewustheid van die waarde wat daar in sekere spesifieke kommoditeite kennis en vermoëns lê. Ons nader ‘n tyd waarin ‘n hele wêreld van nuwe behoeftes gaan ontstaan. Duisende mense gaan oornag geen toegang tot die basiese daaglikse [...]

Deur |2019-09-23T10:04:45+02:0002 Oktober, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Kos, Medies, Risiko's in SA, Voorbereiding, Water|

Logistiek 6 – Deel 2

SEKURITEIT Huisvoorbereiding – Kluiskamer In die gewelddadige kultuur waarin Suid Afrika verval met beide misdaad en gewelddadige protesaksies wat deesdae al meer na blanke woongebiede oorspoel, is een van die noodsaaklikste sekuriteitstoevoegings tot u huis, ‘n “saferoom.” Meeste van u behoort die dramatiese tonele te onthou van Jodie Foster in die film ‘Panic Room.’ Kom ons [...]

Logistiek 6 – Deel 1

Sekuriteit Die familie se sekuriteitsvoorbereiding moet onder geen omstandighede afgeskeep word nie. Hier praat ons nie net van wapens nie, maar opleiding, oefeninge, veiligheidsmaatreëls, ens. vorm deel van sekuriteit. Begin deur sekerheidsmaatreëls vir u familie in te stel rakende huis en vir kampsekerheid vorentoe. Huisvoorbereiding Ons mense is oor die algemeen goed voorberei vir ‘n [...]

Logistiek 4

Mediese Voorbereiding Daar is verskeie lyste saamgestel van medikasie en hierdie lyste moet aangepas word volgens elke familie se behoefte. Herinner families daaraan dat hulle ondersoek instel rondom hul eie mediese behoeftes soos kroniese siektes, allergieë, waarvoor hulle sensitief is soos son en koue, ens. asook hoe swangerskappe en voorbehoeding, babas, spesiale vrouebehoeftes en bejaardes [...]

Deur |2019-09-23T10:03:15+02:0026 September, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 2

Die tweede voorbereidingsaspek van die Hoof van Logistiek Voorbereiding, is om te sorg dat lede deeglike kennis en bystand ontvang in hul algemene voorbereiding. Onthou dat nuwe lede nie eers die basiese beginsels van voorbereiding ken nie. Wees geduldig met nuwe lede en bespreek elkeen van die aspekte van voorbereiding in spesiale sessies. Doen dit [...]

Gedemoraliseerdes

As liberales waag om ‘n verbrokkeling in die magsbehepte liberale politiek te erken, moet jy weet die skrif is teen die muur. So ‘n waarneming deur die liberale, of soos die KGB hulle in die koue oorlogjare genoem het, gedemoraliseerdes, is ‘n bitter pil om te sluk. Liberales, of gedemoraliseerdes erken [...]

Deur |2019-08-12T12:50:29+02:0012 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Die Reus, Hoekom Suidlanders|

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 2

Die volgende stappe kan geneem word om ons in hierdie tye en die tye wat kom in ‘n beter posisie te plaas: Ons het oor die jare kos voorrade opgebou, kamp toerusting aangeskaf, brandstof, medies, alles wat ons aan kon dink of bekostig. Dit sal wanneer dinge ineenstort ons in die beste posisie plaas om [...]

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 1

Ons ekonomiese vooruitsigte was nog nooit so sleg soos nou met die impak wat grondonteiening op die ekonomie gaan hȇ nie. Behalwe vir voedselsekerheid en ‘n enorme impak op die ekonomie van die landboubedryf, gaan gekonfiskeerde plase se eienaars nie meer banklenings kan diens nie. Die impak wat dit op die bankwese sal hȇ, asook [...]