Beplande Rewolusie – Deel 2

In die vorige berig het ons die moontlikheid bespreek dat die bestuurswyse waarop Eskom na rewolusionêre toestande gedryf is moontlik intensioneel kon wees. Kom ons kyk na nog leidrade wat kan dui op beplande rewolusie. Ongeveer 8 jaar gelede het die Instituut vir Sekerheidstudies bekend gemaak dat die grootste bedreiging vir stabiliteit in Suid Afrika [...]

Deur |2019-06-09T15:50:34+02:0008 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , , |

Beplande Rewolusie – Deel 1

Baie jare gelede, nog in die tyd van die “verskriklike apartheidsregering” is daar projekte geloods waarin bepaal moes word waar Suid Afrika se swakpunte lê. Die eerste risiko wat geïdentifiseer is vir staatsveiligheid, en hoe Suid Afrika moontlik “aangeval” kan word, was deur ons elektrisiteitsnetwerk te saboteer. In 1994 het die Eskom baas vir Nelson [...]

Deur |2019-06-05T13:55:48+02:0005 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

Wat Is Die Effek Van Onstabiliteit – Deel 2

Gister het ons gekyk na hoe afhanklik die Suid Afrikaanse samelewing aan infrastruktuur en stelsels is. Gereeld hoor ons dat mense praat van onstabiliteit sou daardie stelsels en infrastruktuur in duie stort. Vandag vra ons die vraag: Hoe lyk dit as onstabiliteit in Suid Afrika sou voorkom? Die beste om dit te verstaan is om [...]

Diversiteit

Vergeet van die politiese wêreldbeskouing vir ‘n oomblik. Skuif die morele redenasie opsy vir ‘n oomblik. Op ou Suidlander manier, wil ons kyk na hierdie onderwerp op streng praktiese grondslagte. Ons doen ‘n ontleding van die feite sonder invloed van politieke korrektheid of beginsels. Die Suidlanders is nie ‘n politiese organisasie nie, maar ‘n [...]

Deur |2019-04-23T11:25:25+02:0023 April, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Politiek|

Are We Becoming Victims of Fourth Generation Warfare?

Soos met vele vorige gevalle funksioneer SL in 'n omgewing waar profesionele mense nou profesionele debatte begin voer oor dieselfde projeksies wat ons jare gelede reeds gemaak het. Die onderstaande berig dien as briljante voorbeeld hiervan. Eeben Barlow is 'n genoot en sy skrywes, teorieë en oorlogsfilosofie was vir jare putkos vir die Suidlander strategie [...]

Deur |2019-04-18T20:11:34+02:0018 April, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding|

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan. Praktiese Wenke – Deel 5

Die volgende praktiese wenke geld vir ‘n nasionale  kragineenstorting. Hou in gedagte dat hierdie ook van toepassing is indien u in kleiner dorpies in die platteland woon. Die artikel is dus nie bedoel om u te oortuig om nie ‘n groot dorp of stad te verlaat nie. Sommige sulke kleiner dorpies is dalk reeds in [...]

Deur |2019-03-12T21:36:45+02:0012 Maart, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 4

Kommunikasie Talle kommunikasie diensverskaffers het rugsteun stelsels, selfoontorings het batterye en sonpanele om te verseker dat kommunikasie vanaf enkele ure tot etlike dae steeds werkend sal bly. Die probleem is nie kragvoorsiening aan hierdie stelsels nie, die skielike ineenstorting van kragvoorsiening op nasionale vlak sal veroorsaak dat mense die kommunikasiestelsel sal oorlaai. Aangesien dit ‘n [...]

Deur |2019-03-08T19:53:03+02:0008 Maart, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 3

Die misdaad faktor Daar is hoofsaaklik twee elemente wat dien as motivering vir enige persoon om te neig na kriminele optrede. Die een is geleentheid en die ander is risiko. Wanneer mense, veral arm gemeenskappe hierdie twee geleenthede gebied word, sal uiters min dit nie benut nie. Wanneer mense op grootskaal besluit om ‘n stad [...]

Deur |2019-02-25T09:47:00+02:0024 Februarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 2

Paaie – Dit is belangrik om te onderskei tussen vier verskillende situasies. Eerstens sal die toestand in groot stede baie anders wees as in klein plattelandse dorpies. Anders as daar, sal die verkeer in stede baie vinnig tot stilstand kom, selfs sonder enige blokkasie van paaie of tekens van geweld. Waar die verkeer in groot [...]

Deur |2019-02-20T13:22:20+02:0020 Februarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |