Beplande Rewolusie – Deel 1

Baie jare gelede, nog in die tyd van die “verskriklike apartheidsregering” is daar projekte geloods waarin bepaal moes word waar Suid Afrika se swakpunte lê. Die eerste risiko wat geïdentifiseer is vir staatsveiligheid, en hoe Suid Afrika moontlik “aangeval” kan word, was deur ons elektrisiteitsnetwerk te saboteer. In 1994 het die Eskom baas vir Nelson [...]

Deur |2019-06-05T13:55:48+02:0005 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

Wat Staan U Te Doen? – Deel 4

In die laaste deel in hierdie reeks, kyk ons na wat u te doen staan om uself in ‘n beter posisie te plaas met die verwagting van komende anargie en rassekonflik in Suid Afrika. Die bestuursstrukture is in plek, terreine geïdentifiseer, roetes beplan, en tientalle ander aspekte is oor die jare afgehandel. Die laaste sleutel [...]

Deur |2019-04-23T11:49:00+02:0029 April, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike waarskuwing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Wat Bied Die Noodplan – Deel 3

In die vorige twee artikels, het ons gekyk na die toestande wat mag volg weens risiko toestande in Suid Afrika, en ook wat onstabiliteit regtig beteken. Die vraag nou is, watse opsies is daar vir ons? ‘n Span mense het oor die afgelope twaalf jaar begin om ‘n noodplan saam te stel om spesifiek hierdie [...]

Wat Is Die Effek Van Onstabiliteit – Deel 2

Gister het ons gekyk na hoe afhanklik die Suid Afrikaanse samelewing aan infrastruktuur en stelsels is. Gereeld hoor ons dat mense praat van onstabiliteit sou daardie stelsels en infrastruktuur in duie stort. Vandag vra ons die vraag: Hoe lyk dit as onstabiliteit in Suid Afrika sou voorkom? Die beste om dit te verstaan is om [...]

Aansluitingsprosedures: Suidlanders

Hoekom Suidlanders? Die Suidlander Noodplan is ‘n volksgerigte inisiatief om blankes die beste kans te gee op oorlewing as volskaalse rewolusie/anargie/volksmoord in SA uitbreek. Kortliks het ons  groeperingsplanne en veilige areas in plek as blankes noodgedwonge hul dorpe en stede sal moet verlaat. Volg gerus ons reeks op www.suidlanders.co.za wat “Suidlander Noodplan Fases” in fyn [...]

Suidlander Noodplan – Fase 4 Vervolg: Deel 7

Die aanbreek van Fase 4 is die eerste fase waaraan alle Noodplan deelnemers gelyktydig nasionaal deelneem. Dis ‘n nasionaal-gekoördineerde fase waarin daar vanaf Fase 3 veilige plekke na die nasionale veilige gebiede se ontvangspunte op grenslyne beweeg word. In hierdie uitvoering van Fase 4 sal die groot veilige gebiede vir die eerste keer sigbaar raak, [...]

Suidlander Noodplan – Fase 4: Deel 6

Die aanbreek van Fase 4 is gepaardgaande met ‘n aankondiging vanaf HK. Hierdie oorgang van Fase 3 na Fase 4 dien as bevestiging van ‘n vulkaniese tyd wat voorlȇ. Dit is ‘n aankondiging gebasseer op fyn waarnemings, projeksies en ontledings wat verklaar dat ons voor die lank verwagte tyd van konflik en swaarkry staan, en [...]

Die selfaanwendingskonsep – Deel 3

Selfverdediging Selfaanwending in terme van sekuriteit mag ‘n natuurlike anderse wending maak as met voedsel en medies. Baie mense het reeds die wettige hoeveelheid wapens en ammunisie aangeskaf om hulself mee te verdeding. Alhoewel die beginsel hier dieselfde as met lewensmiddele en medikasie is, mag dit meer voordelig wees om ‘n oorskot wapens en ammunisie [...]

Deur |2019-01-18T14:48:57+02:0019 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|

Mobiliteit

In terme van voorbereiding, hier is die grootste risiko faktor, en sekerlik die enkele punt wat die meeste afgeskeep word. Mobiliteit. Maak nie saak hoe voorbereid jy is nie, as jy passief, onbeweeglik, nie-mobiel is, is jy ‘n ‘sitting duck.’ In tye van anargie is die sleutelfrase vir oorlewing, ‘movement is life.’ Beweeglikheid, mobiliteit, die [...]

Die Doel Van Onttrekking

Min mense besef wat die doel van onttrekking werklik is. Min mense besef regtig hoe strategies die Suidlander Noodplan werklik aanmekaar gesit is. Die kundigheid wat ingespan is in die ontwerp van hierdie Noodplan prosedure is verstommend. Vandag, na byna twee dekades van beplanning, duisende ure en kilometers afgelê, kan ons met volle vertroue sê [...]