Groter Prentjie

Die politieke speelveld in Suid Afrika is vir baie volksgenote ‘n bietjie meer kompleks as hoe dit lyk. Almal weet dat die regering ‘n totale warboel van wan-administrasie, onvermoë, en korrupsie is. Mens is geneig om twee kampe in die psige te wil vorm. Die pro- en anti-regeringskampe. Onthou dat dit meer kompleks is as [...]

Gemeenskaplike Vyand

Media berig: Lede van die EFF het die gebou bestorm waar ‘n nasionale dialoog van onder meer die Thabo Mbeki-stigting, die Helen Suzman-stigting en die F.W de Klerk-stigting plaasvind. Kort nadat lede van die EFF die gebou in Parktown in Johannesburg bestorm het, het polisieversterkings opgedaag. Die EFF sê hulle wil ook deelneem aan die [...]

Deur |2017-05-06T16:56:18+02:0006 Mei, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Die Reus, Hoekom Suidlanders, Politiek|

Doringbos

Die Suid Afrikaanse blanke ‘establishment’ is hard besig om in die media die grond voor te berei vir ‘n nuwe regering. Dit is asof alles wat anti-Zuma is, dieselfde taal begin praat. Nuus24 berig vandag hoe dit nie net Zuma is wat die staat kaap nie, maar die hele ANC, en sinspeel dan daarop dat [...]

Hulle Verlei Ons Weer

Dr. Frans Cronje se onlangse uitlatings het baie groter implikasies as wat meeste mense besef. Eerstens noem hy dat Suid Afrika op ‘n naaldpunt is m.b.t die grondkwessie en hoe die ANC van plan is om dit te hanteer. Hy sê dat dit ongetwyfeld die intensie van die regering is om uiteindelik eenvoudig grond te [...]

Partye Tot Die Konflik

Edward Zuma Die wat dink dat net Suidlanders in verwagting van ‘n volskaalse rewolusie is, dink weer. Dit is duidelik dat daar verskeie partye is wat reeds goed ingelig en oor baie besonderhede beskik rakende die verwagte komende tyd van anargie. Edward Zuma, Jacob Zuma se seun, het gister in geen onduidelike terme [...]

Liberales Gewaarsku

Hierdie is ‘n ope brief aan ‘n dom-naïewe volk. In Duits sê hulle “Die Leute bekommt die Regierung, die sie verdient” (Die mense kry die regering wat hulle verdien.) Dit is logies. As jy tientalle miljoene rewolusionêre werklose kiesers aanwend om jou president te kies, eindig jy op met ‘n Zuma. Ek dink dieselfde is [...]

Opregtheid

Die volgende lesersbydrae illustreer baie goed hoe die Doringbos-filiale kant gekies het. Die twee kante ter sprake is baie belangrik hier. Terwyl die opregte Boer die kant van die Vader, Sy reëls, en Sy Bybel kies en in konserwatisme daarby staan, is dit duidelik dat hierdie Doringbos-instansies die kant van die wêreld gekies het. Wanneer [...]

Deur |2016-11-09T21:19:07+02:0014 September, 2016|Kategorieë: Ander, Belangrike waarskuwing, Die Reus, Doringbos Regering, Geestelik, Hoekom Suidlanders|

‘n Huwelik Uit Die Hel

Dan sê oom Nicolaas van Rensburg, sien hy ‘n selfaangestelde regering wat soos ons lyk, maar nie boere harte het nie. Eers weet ons nie of ons moet lag of huil nie, maar dan sien ons niks het verander nie. Daardie woorde “ons weet nie of ons moet lag of huil nie,” spreek boekdele. Ons [...]

Deur |2016-11-09T21:19:18+02:0016 Augustus, 2016|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Belangrike waarskuwing, Die Reus, Doringbos Regering, Hoekom Suidlanders|

Leuens

Wanneer gaan hierdie volkie ophou om hul eie logika vir ‘n pot lensiesop te verkoop? Waar het ons ons menswaardigheid en selfbeeld verloor? Na die Boereoorlog moes die opregte Boer alles prysgee, meeste het hul plase verloor en oornag was die opregte en behoudende Boer ‘n sub-blanke in dieselfde land waarvoor hy moes veg en [...]

Deur |2016-11-09T21:19:27+02:0004 Augustus, 2016|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Belangrike waarskuwing, Die Reus, Hoekom Suidlanders|

Pêrel Oë? – Deel 2

In Pêrel Oë – Deel 1 het ons gekyk na die lae vlakke van onstabiliteit wat werklik in Zimbabwe heers. Die enkele gewelddadige protes wat tot nou toe sigbaar was, kon geen akkurate indikasie wees van ‘n Zimbabwese Arabiese Lente nie. Steeds het talle ‘kenners’ skielik radikale uitsprake gemaak rakende ‘n totale verval wat na [...]