Ekonomiese Voorbereiding – Deel 2

Die volgende stappe kan geneem word om ons in hierdie tye en die tye wat kom in ‘n beter posisie te plaas: Ons het oor die jare kos voorrade opgebou, kamp toerusting aangeskaf, brandstof, medies, alles wat ons aan kon dink of bekostig. Dit sal wanneer dinge ineenstort ons in die beste posisie plaas om [...]

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 1

Ons ekonomiese vooruitsigte was nog nooit so sleg soos nou met die impak wat grondonteiening op die ekonomie gaan hȇ nie. Behalwe vir voedselsekerheid en ‘n enorme impak op die ekonomie van die landboubedryf, gaan gekonfiskeerde plase se eienaars nie meer banklenings kan diens nie. Die impak wat dit op die bankwese sal hȇ, asook [...]

Gustav Müller & Wynand du Toit besoek die Kaap

AUGUSTUS.🔷 13/08/2019 tot 27/08/2019 💧 Toerplan Mnr. Müller en Kol. Wynand du Toit. 💧 Dinsdag 13de Oudtshoorn 18h00 vir 18h30 Charles Muller 082 937 8760 💧 Woensdag 14de Mosselbaai 18h00 vir 18h30 Charles Muller 082 937 8760 💧 Donderdag 15de Stilbaai 10h00 vir 10h30 Pierre Rossouw 083 307 4337 Kol. Sakkie Marais 060 928 0841 [...]

Deur |2019-08-22T06:43:36+02:0019 Julie, 2019|Kategorieë: Hoekom Suidlanders|

Suidlander Noodplan – Fase 3 Vervolg: Deel 5

Die tydperk waarby daar by ‘n Fase 3 punt aangebly word, word bepaal deur die omstandighede van geweld en onstabiliteit in die land. Hier is drie opsies moontlik: Wanneer stabiliteit in die heenkoms gebied (waar vlugtelinge woon) na normaal terugkeer en vlugtelinge veilig voel om huiswaarts te keer, kan hulle op eie keuse weer terugkeer. [...]

Deur |2019-07-09T19:16:23+02:0013 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur |2019-07-09T19:15:56+02:0012 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 3: Fase 2

Fase 2 van die Noodplan het ten doel om groepe vinnig buite gevaar te plaas. Soos ons kan sien d.m.v ons gewelddadige protes moniteringstelsel vind die oorgrootte meerderheid gewelddadige protes in en om dorpe en stede plaas. Die Fase 2 punt is so gekies dat lede daar kan versamel en buite gevaar kan groepeer. Dit [...]

Deur |2019-07-09T19:15:43+02:0011 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Suidlander Noodplan – Deel 2: Fase 1

Die Suidlander Noodplan fases is baie fyn beplan om ‘n unieke aanpasbaarheid te skep deurdat die omstandighede bepaal wanneer daar van een fase na ‘n volgende oorbeweeg word. Dit het ook te doen met die wyse waarop ons as ‘n geheel kan optree aangesien wetgewing wat ons beperk en van toepassing is nie deurentheid dieselfde [...]

Deur |2019-07-09T19:14:29+02:0010 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]