Rustenburg Vergadering 12 September

SUIDLANDERS RUSTENBURG VERGADERING   Dit is duidelik in watse rigting die land beweeg. Kom word deel van die plan. Ons het mense met vermoë & ons het departemente en strukture vir tye van anargie maar ons het nog mense nodig. Ons het baie om te bespreek en baie om te doen. Kom ontmoet mekaar, kry [...]

Deur |2019-09-10T14:23:47+02:0010 September, 2019|Kategorieë: Voorbereiding|

Sektore – Deel 3

Die sektore en ontvangsproses wat binne hierdie sektore plaasvind moet deurentheid ingeoefen, opgeskerp, en nagegaan word. Hierdie evaluasieproses moet deurentheid plaasvind en word vir praktiese doeleindes eers stuk vir stuk gedoen totdat ons later ‘n nasionale sektor ontvangsoefening gelyktydig kan uitvoer. Met hierdie geleentheid sal Suidlander bestuur die sektorlyn per vliegtuig vanuit die lug nagaan [...]

Deur |2019-08-19T19:12:12+02:0021 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Sektore – Deel 2

Soos u kon sien in Deel 1 van hierdie reeks, is die Suidlander Noodplan geformuleer om ons ongeveer gelyktydig vanoor regoor die land ‘n groot veilige gebied te betree vanuit verskillende rigtings. Die penetrasiepunte is ongeveer 50 tot 100km vanaf mekaar geleë op die omtrek van hierdie groot veilige gebied. Elke penetrasiepunt is ‘n sektor [...]

Deur |2019-08-19T19:11:52+02:0021 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Oos Transvaal Sektor Opleidingskamp

27 - 29 September 2019 te Middelburg Soos met die vorige kamp gaan alle departemente getoets word. Van die opleiding wat aangebied gaan word is, onder andere, medies, grypsak en koms. Kom kamp gerus saam vir die naweek en neem deel. Dagbesoekers ook welkom. Meer inligting sal volg op die kampgroep. Vir die wat graag [...]

Deur |2019-08-26T10:11:36+02:0021 Augustus, 2019|Kategorieë: Voorbereiding|

Sektore – Deel 1

In die Suidlander Noodplan is terminologie ‘n belangrike punt om te verstaan. Aangesien die Suidlander Noodplan ‘n komplekse proses is met verskillende fases, word daar by verskillende tye by sekere punte aangedoen. Elkeen van hierdie punte word anders hanteer en het ‘n spesifieke doel om uiteindelik ‘n proses te voltooi waarin ons ‘n geweldige verdedigings- [...]

Deur |2019-08-19T19:11:33+02:0020 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Gesamentlike Voorbereiding – Deel 3

Skoon drinkwater gaan in die toekoms wanneer infrastruktuur ineenstort, en kragvoorsiening staak, ‘n groot probleem raak. Daar is talle sonkragpompe beskikbaar en u kan dit as ‘n groep ondersoek. ‘n Ander, en sommiges meen dat dit meer effektief is, is ‘n kragopwekker met ‘n 220V dompelpomp. Die kragopwekker dryf die dompelpomp aan en pomp groot [...]

Gesamentlike Voorbereiding – Deel 2

  Brandhout kan in die toekoms ‘n skaarste raak wanneer honderde duisende mense daagliks kos met vure moet gaarmaak, veral in ‘n omgewing wat nie boomryk is nie. In die Boereoorlog moes treinvragte brandhout van Zimbabwe ingevoer word net om konsentrasiekampe se potte aan die kook te hou (die bietjie kos wat hulle gehad het.) [...]

Deur |2019-08-12T12:52:55+02:0014 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding|

Gesamentlike Voorbereiding – Deel 1

Ons het almal ons voorbereiding oor die jare opgebou. Sommige beter as ander. Sommige van ons het kosvoorrade al menigte male vervang.  Sekere mense het net die basiese terwyl ander vir jare met die duurste kan oorleef. Selfs vir hulle is sekere artikels net te duur. In hierdie skrywe wil ons praat oor die aanskaffing [...]

Deur |2019-08-12T12:52:30+02:0013 Augustus, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Desember Opleidingskursus Program

Weerbaarheidskamp Desember 2019 Ons Desember opleidingskursus is baie gewild en slegs ‘n enkele paar plekke is nog beskikbaar. Hierdie kursus gaan uit die volgende vakgebiede bestaan en dien as ‘n voorbereidingskursus waarby daarna meer gevorderde kursusse in spesifieke rigtings kan plaasvind vir kandidate wat kwalifiseer. Gedurende die kursus sal kandidate gemonitor word vir prestasie, vermoë, [...]

Deur |2019-08-07T09:24:08+02:0002 Augustus, 2019|Kategorieë: Voorbereiding|