Ekonomiese Voorbereiding – Deel 2

Die volgende stappe kan geneem word om ons in hierdie tye en die tye wat kom in ‘n beter posisie te plaas: Ons het oor die jare kos voorrade opgebou, kamp toerusting aangeskaf, brandstof, medies, alles wat ons aan kon dink of bekostig. Dit sal wanneer dinge ineenstort ons in die beste posisie plaas om [...]

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 1

Ons ekonomiese vooruitsigte was nog nooit so sleg soos nou met die impak wat grondonteiening op die ekonomie gaan hȇ nie. Behalwe vir voedselsekerheid en ‘n enorme impak op die ekonomie van die landboubedryf, gaan gekonfiskeerde plase se eienaars nie meer banklenings kan diens nie. Die impak wat dit op die bankwese sal hȇ, asook [...]

Suidlander Noodplan – Fase 3 Vervolg: Deel 5

Die tydperk waarby daar by ‘n Fase 3 punt aangebly word, word bepaal deur die omstandighede van geweld en onstabiliteit in die land. Hier is drie opsies moontlik: Wanneer stabiliteit in die heenkoms gebied (waar vlugtelinge woon) na normaal terugkeer en vlugtelinge veilig voel om huiswaarts te keer, kan hulle op eie keuse weer terugkeer. [...]

Deur |2019-07-09T19:16:23+02:0013 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur |2019-07-09T19:15:56+02:0012 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 3: Fase 2

Fase 2 van die Noodplan het ten doel om groepe vinnig buite gevaar te plaas. Soos ons kan sien d.m.v ons gewelddadige protes moniteringstelsel vind die oorgrootte meerderheid gewelddadige protes in en om dorpe en stede plaas. Die Fase 2 punt is so gekies dat lede daar kan versamel en buite gevaar kan groepeer. Dit [...]

Deur |2019-07-09T19:15:43+02:0011 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Suidlander Noodplan – Deel 2: Fase 1

Die Suidlander Noodplan fases is baie fyn beplan om ‘n unieke aanpasbaarheid te skep deurdat die omstandighede bepaal wanneer daar van een fase na ‘n volgende oorbeweeg word. Dit het ook te doen met die wyse waarop ons as ‘n geheel kan optree aangesien wetgewing wat ons beperk en van toepassing is nie deurentheid dieselfde [...]

Deur |2019-07-09T19:14:29+02:0010 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]

Gereedheidsstandkaart

Hierdie gereedheidsstandkaart dien as 'n landswye stabiliteitsindikator. Verskeie bronne en verskeie prominente rolspelers word geraadpleeg om die kleurstande van verskeie areas te bepaal. Die kaart sal soos omstandighede in die land verander aangepas word. Siende dat rewolusies in die geskiedenis heen met verskillende intensiteit op verskillende plekke voorgekom het is dit belangrik om bewus [...]

Deur |2019-06-13T12:11:01+02:0013 Junie, 2019|Kategorieë: Voorbereiding|

Vuurwapen Lisensiëring – Deel 3

In die vorige dele het ons bespreek hoe om wettiglik ‘n vuurwapenlisensie te bekom. Hier sal ons verduidelik omtrent spesiale statusse soos Toegewyde jagter en/of Sportskut en die voordele wat dit inhou. Dit is beste om die proses in parallel te doen met u bevoegdheid sertifikaat en wapenlisensies indien u dit nog nie het nie. [...]

Deur |2019-05-20T10:49:01+02:0020 Mei, 2019|Kategorieë: Voorbereiding|Sleutelwoorde: |

Vuurwapen Lisensiëring – Deel 2

In die vorige deel het ons bespreek hoe om bevoegdheid by die staat te ontvang om sodoende aansoek te kan doen vir 'n wettige vuurwapen lisensie. In hierdie deel bespreek ons hoe om aansoek te doen vir 'n wapen wat nie spesiale status soos toegewyde sportskut of jagter nodig het nie (semi-outomaties). Alvorens u vir [...]

Deur |2019-05-15T15:27:34+02:0015 Mei, 2019|Kategorieë: Voorbereiding|Sleutelwoorde: , , |