Risiko’s In SA – Deel 2

Riolering Suidlanders het in die verlede herhaaldelik gewaarsku dat die rioleringsinfrastruktuur ‘n veel groter gevaar inhou as ander tekorte in dienslewering. Baie lesers het hierdie waarskuwing ligtelik opgeneem aangesien riolering weinig aandag in die breëstroom media ontvang het. Vir die eerste keer  word die riolering probleem in Suid Afrika in die breëstroom media aangespreek. Deesdae [...]

Kruitvat

Ons kry somtyds interessante navrae. Onlangs het ‘n paar mense genoem dat dit voorkom asof onstabiliteit stelselmatig toeneem eerder as ‘n komende uitbarsting van anargie. Daar is selfs mense wat hierdie argument gebruik om nie meer voor te berei nie, aangesien dit dan ‘n teken is dat grootskaalse anargie nie te wagte is nie. Dis [...]

Water En Sanitasie

Onthou hoe gereeld ons al gewaarsku het dat water en sanitasie ‘n groot risiko vir stabiliteit inhou. Hierdie waarskuwing kry nou baie substansie met die nuus dat die Departement Water en Sanitasie platsak is. Watervoorsiening en sanitasiedienste is die twee lewensmiddele wat nie net in ‘n baie kort tyd grootskaalse geweld kan veroorsaak indien dit [...]

Deur |2017-02-15T07:05:17+02:0013 Februarie, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike waarskuwing, Hoekom Suidlanders, Water|

Watersekerheid

Ons kom agter dat mense nie die erns van drinkbare watertekorte besef nie. Winkelrakke kan binne enkele dae leeg wees, maar in die platteland is daar steeds vee, wild, aanplantings en graan in silos. Water kan op grootskaal onverkrygbaar raak of besoedel word. ‘n Mens is baie meer afhanklik van drinkbare water en kan binne [...]

Deur |2016-11-09T21:19:18+02:0018 Augustus, 2016|Kategorieë: Belangrike waarskuwing, Voorbereiding, Water|

‘n Rewolusie Wag Op Ons In SA – Deel 1

Wilhelm Jordaan: Gaan ons só voort, wag ’n revolusie op ons – Nuus24 Uiteenlopende redes word gegee vir die onlangse gewelddadige, vlammende proteste op verskillende universiteitskampusse. Dit wissel van egte studente se geldige griewe tot anargistiese kragte, aangevuur deur EFF-aanhitsers waarvan sommige nie eens […]

Riolering Gewaarsku

Suidlanders het in die verlede herhaaldelik gewaarsku dat die riolering-infrastruktuur ‘n veel groter gevaar inhou as ander tekorte in dienslewering. Baie lesers het hierdie waarskuwing ligtelik opgeneem aangesien riolering weinig aandag in die breëstroom media ontvang het. Vir die eerste keer nou, word die riolering probleem in Suid Afrika in die breëstroom media aangespreek. Vandag [...]

Deur |2016-11-09T21:20:24+02:0029 Februarie, 2016|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Klein Jakkalsies

Mense is geneig om na die groot bekende faktore te kyk met betrekking tot ‘n komende verwagte anargie. Die groot goed wat uitstaan is Eskom se wankelende kragvoorsieningsinfrastruktuur, ons lekkende water infrastruktuur, kwynende ekonomie, werkloosheid, korrupsie, misdaad, duisende gewelddadige protesaksies ens. Hierdie is gewoonlik nie oorsake van anargie en rewolusie nie, dit is toestande wat [...]

Deur |2016-11-09T21:20:44+02:0029 Desember, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Hoekom Suidlanders, Water|

A Brief, True, Story on Water

Today I sent my son to buy water purification tablets. He went to four different outdoor shops, big prestigious ones in a massive shopping centre in a Johannesburg northern suburb. They were all sold out. Every last one – at no less than four of the biggest camping shops in the whole of Africa! The guys [...]

Deur |2016-11-09T21:21:02+02:0001 Desember, 2015|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Water|

Kos en Water

Die land draai nou letterlik op sy kop. Die Londense Ekonoom van die beleggersgroep Nomura, Peter Attard Montalto sê dat die swak onderhoud en verbrokkelende water-infrastruktuur al jare wag om in duie te stort. Hy vergelyk die waterkrisis in Suid Afrika met die 2008 Eskom krisis. Die rede vir die enorme waterkrisis in Suid Afrika [...]

Deur |2016-11-09T21:21:12+02:0011 November, 2015|Kategorieë: Voorbereiding, Water|Sleutelwoorde: , , , , |