DEPARTEMENTE LEIERS

Medies – Yolanda Roos
Ontvangs – Ann van Helsdingen
Radios – Johan De Witt, Braam Fouche’🎙
Sekuriteit – James Lock👮‍♂
Spyseniering – PietRetief dames groep
Brandweer – Otto👨‍🚒
Jeug – Stefan

PROGRAM

Vrydag
15:00
– Aankoms van Leiers ens.

Saterdag
08:00
– Aankoms, verwelkomings en Kamp reels
– Slange en ander giftige diere
– Self Onderhoud
– Middag ete – Eet bug out kos.
– HK spreekbeurt (Geneefse konvensies)
– Kamp oprig
– Braai (Bring en Braai)

Sondag

– +/- 2km Staptog
– Kamp ontbyt
– Kartering
– Nabetragting
– Afsluiting
– Kamp afslaan
– Vaarwel

KAMP REELS

– R50 toegang.
– Respek en ordentlikheid teenoor makaar.
– Wapens op stand 0.
– Geen alkohol.
– Sentrale vuurmaakplek (geen vuur naby tente).
– Geen komoefleerdrag.
– Stiptelikheid is NB.
– Geen honde
– 22:00 ligte uit

OM IN GEDAGTE TE HOU VIR DIE KAMP

– Eie Kamp goed
– Bring eie Stoel en hoed
– Bring Sonbrandroom en muskietafweermiddel
– Daar is geen elektrisiteit
– Genoeg water is beskekbaar
– Ablusie beskikbaar (bring eie toiletpapier)
– Bring eie noodhulp.
– Bring eie kos (Sondag ontbyt word voorsien.)
– Bring jou BOB

Sien julle daar
Theunis Visser
083 650 5508