PLEK: MIDDELBURG

Goeie dag Suidlanders en volksgenote …

O-Tvl hou weer ‘n interessante opleidingskamp in November …

Almal is baie welkom om die kamp by te woon …

Kom kamp vir die naweek saam met ons en neem deel aan verskillende oefeninge en aktiwiteite of kom net vir die Saterdag deur …

Al ons departemente gaan soos gewoonlik met senarios getoets word …

Skakel in by ‘n departement van jou keuse en neem deel aan die senarios … praktiese ondervinding is van kardinale belang …

Staan wag of wees deel van kamp sekuriteit …
Wees diensbaar by medies of kartering …
Werk by voor ontvangs of agter ontvangs …
Beman die radio of help in die VBS …
Werk by die kombuis of help by die kleuters …
Daar is werk en ‘n plek vir almal …

Ons het ook ons eie “swart kat” wat jou paraatheid in die nag sal kom toets … kyk of jy hom kan vang …

Bring jou kampgoedjies, grypsak en radio …
Daar is toilette en lekker verfrissende koue storte om die bloedsomloop net weer op dreef te kry …

Vir die wat graag op die kampgroep geplaas wil word of dalk net meer inligting soek kontak asb vir:
Waldi: 072 756 7616
Riaan: 082 669 8908
Wynand: 065 628 6637 of jou dorpsleier
Suidlander Groete 💧⚔